{"id":34796,"date":"2015-10-29T07:44:04","date_gmt":"2015-10-29T05:44:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34796"},"modified":"2015-10-29T07:44:04","modified_gmt":"2015-10-29T05:44:04","slug":"blade-se-daar-is-nie-geld-vir-gratis-universiteite-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34796","title":{"rendered":"Blade s\u00ea daar is nie geld vir gratis universiteite nie"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van Ho\u00ebr Onderwys Blade Nzimande, s\u00ea die regering kan eenvoudig nie bekostig om gratis universiteitsonerrig aan almal te voorsien nie, en alleen arm studente sal gehelp word.<\/p>\n<p>Die regering moes &#8216;n standpunt oor die saak formuleer na twee weke van gewelddadige betogings deur studente landwyd wat eis dat fooie geskrap word.<\/p>\n<p>Die betogings het op 19 Oktober begin by Wits Universiteit en uitgebrei na universiteite regoor die land, insluitend Stellenbosch, die Universiteit van Kaapstad en Walter Sisulu Universiteit.<\/p>\n<p>Witsstudente het aanvanklik gevra vir &#8216;n 0 persent verhoging vir volgende jaar, maar betogers het daarna voortgegaan en gratis tersi\u00eare onderwys regoor die land ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Nzimande het ges\u00ea daar is net nie genoeg geld vir gratis ho\u00ebr onderwys nie.<\/p>\n<p>Hy het nie doekies omgedraai terwyl hy die parlement se portefeuljekomitee oor ho\u00ebr onderwys toegespreek het nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die regering se beleid is gratis ho\u00ebr onderwys vir die armes. Dit is nie vir almal nie &#8230; welgestelde studente moet betaal, want hulle het &#8216;n ekonomiese voordeel.&#8221;<\/p>\n<p>Nzimande het ges\u00ea hulle sal voortaan strenger toesig hou oor terugbetalings van studente wat deur die Nasionale Studente Finansi\u00eble Hulpskema voordeel kon trek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Ho\u00ebr Onderwys Blade Nzimande, s\u00ea die regering kan eenvoudig nie bekostig om gratis universiteitsonerrig aan almal te voorsien nie, en alleen arm studente sal gehelp word. Die regering moes &#8216;n standpunt oor die saak formuleer na twee weke van gewelddadige betogings deur studente landwyd wat eis dat fooie geskrap word. Die betogings &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34796\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blade s\u00ea daar is nie geld vir gratis universiteite nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18506,5806,5298,21530,21589],"class_list":["post-34796","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-armes","tag-betogings","tag-blade-nzimande","tag-fooie","tag-gratis-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34796","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34796"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34796\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34796"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34796"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34796"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}