{"id":34792,"date":"2015-10-28T20:37:00","date_gmt":"2015-10-28T18:37:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34792"},"modified":"2015-10-28T20:37:00","modified_gmt":"2015-10-28T18:37:00","slug":"tanzaniese-verkiesing-zanzibar-stemmery-nietig-verklaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34792","title":{"rendered":"Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar"},"content":{"rendered":"<p>Verkiesings in Zanzibar is nietig verklaar omdat hulle nie vry en regverdig was nie, het die verkiesingshoof op die Tanzaniese eiland aangekondig.<\/p>\n<p>Mededingers het hulself tot geweld gewend, het Jecha Salum Jecha ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die opposisie s\u00ea die stemmery op die eilandgroep is gekanselleer omdat hulle gewen het.<\/p>\n<p>Die vernaamste uitdager in die nasionale presidensi\u00eble verkiesing, Edward Lowassa, het ges\u00ea die probleme in Zanzibar is verteenwoordigend van die hele land.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr, het hy die nasionale verkiesingskommissie gevra om die vrystelling van resultate te staak, en beweer dat die hele proses landwyd gekenmerk is deur bedrog.<\/p>\n<p>Die verkiesings in Tanzani\u00eb is die mees bestrede in die land se geskiedenis, met vier opposisiepartye van die Ukawa-koalisie wat die regering se greep van 54 jaar uitgedaag het.<\/p>\n<p>Vorige verkiesings het ook gewelddadig geraak op die semi-outonome Zanzibar, &#8216;n gewilde toeristebestemming.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik of die verkiesing gekanselleer sal word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verkiesings in Zanzibar is nietig verklaar omdat hulle nie vry en regverdig was nie, het die verkiesingshoof op die Tanzaniese eiland aangekondig. Mededingers het hulself tot geweld gewend, het Jecha Salum Jecha ges\u00ea. Die opposisie s\u00ea die stemmery op die eilandgroep is gekanselleer omdat hulle gewen het. Die vernaamste uitdager in die nasionale presidensi\u00eble verkiesing, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34792\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16445,6236,4631,21582],"class_list":["post-34792","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-tanzanie","tag-toerisme","tag-verkiesing","tag-zanzibar"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34792","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34792"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34792\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34792"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34792"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34792"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}