{"id":34783,"date":"2015-10-28T09:22:05","date_gmt":"2015-10-28T07:22:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34783"},"modified":"2015-10-28T09:22:05","modified_gmt":"2015-10-28T07:22:05","slug":"hakkejag-lei-daartoe-dat-stropers-sit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34783","title":{"rendered":"Hakkejag lei daartoe dat stropers sit"},"content":{"rendered":"<p>Die mede-eienaar van \u2018n wildplaas naby Bray by die Botswana-grens in Noordwes, het boere en hul werknemers, aook die polisie bedank wat vier vermeende renosterstropers vasgetrek het.<\/p>\n<p>Tommie van Vuuren s\u00ea \u2018n plaaswerker het twee weke gelede vier vreemde mans onder \u2018n boom op sy plaas sien l\u00ea. Hulle het \u2018n jaggeweer met \u2018n knaldemper gehad.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea natuurbewaring en die polisie is ontbied en boere was binne &#8216;n japtrap daar. Die vier het die hasepad gekies.<\/p>\n<p>In \u2018n stadium is tot 30 bakkies in &#8216;n hakkejag ingespan. <\/p>\n<p>Volgens Van Vuuren het spoorsnyers om die beurt voor \u2018n Unimog, wat gebruik is in die digte bos, gehardloop, terwyl boere met hul bakkies die gebied afgesper het. Die vier verdagtes is voor 21:00 dieselfde aand nog vasgetrek.<\/p>\n<p>Die eerste verdagte is omstreeks 17:00 op \u2018n buurplaas vasgetrek. Lede van die polisie se honde-eenheid en boere het daarna op \u2018n tweede verdagte wat in \u2018n erdvarkgat weggekruip het, afgekom, waarna twee spoorsnyers omstreeks 20:00 \u2018n derde verdagte vasgetrek het. <\/p>\n<p>\u2018n Vierde verdagte is later die aand deur die polisie naby Vryburg in \u2018n wegkomvoertuig in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>As die boere en hul plaaswerkers nie daar was nie, sou die booswigte nie nou agter tralies gewees het nie, s\u00ea Van Vuuren.<\/p>\n<p>Die verdagtes Michael Hlongwane, Simon Sithole, Aurolle Mathabela, en Giyane Maringa het reeds in die hof verskyn en sal na verwagting op 6 November om borgtog aansoek doen.<\/p>\n<p>Hulle staan tereg op aanklagte van oortreding, die rig van \u2018n vuurwapen en poging tot die stroop van renosters.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die mede-eienaar van \u2018n wildplaas naby Bray by die Botswana-grens in Noordwes, het boere en hul werknemers, aook die polisie bedank wat vier vermeende renosterstropers vasgetrek het. Tommie van Vuuren s\u00ea \u2018n plaaswerker het twee weke gelede vier vreemde mans onder \u2018n boom op sy plaas sien l\u00ea. Hulle het \u2018n jaggeweer met \u2018n knaldemper &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34783\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hakkejag lei daartoe dat stropers sit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[21585,21584,8598,11432,11609],"class_list":["post-34783","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-botswanagrens","tag-hakkejag","tag-plaaswerkers","tag-renosters","tag-stropers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34783","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34783"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34783\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34783"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34783"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34783"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}