{"id":3477,"date":"2008-11-19T03:23:35","date_gmt":"2008-11-19T03:23:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3477"},"modified":"2008-11-19T03:23:35","modified_gmt":"2008-11-19T03:23:35","slug":"nog-klagtes-teen-janet-boateng-kom-aan-die-lig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3477","title":{"rendered":"Nog klagtes teen Janet Boateng kom aan die lig"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Eks-polisievrou, Valerie Botha (44), het ges&ecirc; dat sy ondervra is deur &#39;n beampte wat deur die departement van buitelandse sake van Londen af gestuur is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Op een tydstip, het mev. Boateng, wat alle bewerings ontken, klaarblyklik &#39;n meningsverskil gehad met mev. Botha.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Sy was baie gaaf met gaste en diplomate, maar was heeltemal anders met ons en kontrakteurs&quot; het mev. Botha ges&ecirc;. Sy moes net soos die ander personeel die ho&euml;-kommissaris se vrou as &quot;madam&quot; aanspreek.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Valerie Botha, mev. Boateng se voormalige sosiale sekretaresse, het ges&ecirc; dat hulle altyd baie gesukkel het om spyseniers te kry, vanwe&euml; die manier waarop Boateng teenoor hulle opgetree het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ek weet nie hoekom sy was soos wat sy was nie. Baie kontrakteurs het net op die einde nie opgedaag nie. Ons het baie probleme gehad om spyseniers te kry vanwe&euml; die manier waarop daar met hulle gewerk is,&quot; het sy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Mev. Botha het ges&ecirc; dat haar klagtes personeel in beide die ampswonings in Kaapstad en Pretoria betrek het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sy het ges&ecirc; dat sy deur &#39;n senior Britse amptenaar meegedeel is dat daar &quot;baie min aan die saak gedoen kan word&quot;, omdat mev. Boateng nie &#39;n beampte in diens van die departement van buitelandse sake was nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Twee kokke, &#39;n landgoedbestuurder en verskeie ander mense, insluitend mev. Botha, het klaarblyklik padgegee as gevolg van die behandeling wat hulle gekry het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Mev. Botha se klagtes is deur &#39;n huisbestuurder, Fazley Ismael beaam, wat beweer dat hy ook ervaar het hoe mev. Boateng op huishoudelike personeel geskree het en hulle verbaal afgeknou het, tesame met die vals beskuldigings van diefstal wat sy gerig het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het in 2005 by die personeel van die ho&euml;-kommissaris aangesluit, en het ges&ecirc; dat hy na 6 maande bedank het. Hy het ges&ecirc; mev. Boateng se o&euml;nskynlike wantroue in die personeel was &#39;n konstante verleentheid. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Mnr. Ismael het ges&ecirc;, &quot;ek onthou &#39;n partytjie wat ons eenkeer in Kaapstad gehad het vir die opening van die parlement, met ongeveer 800 gaste. Nadat almal weg was, moes ons al die wynbottels uit die asblikke haal en tel om seker te maak dat daar nie een gesteel was nie. Niks was gesteel nie.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Toe die Boatengs na Engeland toe gegaan het, moes ons al die kaste sluit en silwerware wegb&ecirc;re, vir ingeval dit dalk gesteel sou word.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Mnr. Ismael het bygevoeg, &quot;op die einde was daar geweldige spanning en mens het nooit presies geweet wat sy wou h&ecirc; nie. Ons almal was baie ongelukkig.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons moes gevra het vir penne en skryfbehoeftes omdat dit altyd toegesluit was. Dit was belaglik en vernederend.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <span>Mnr. Boateng het in &#39;n verklaring ges&ecirc; &quot;My vrou se liefde vir Suid-Afrika en sy mense is welbekend, net soos haar rol in die stryd teen apartheid. Hierdie bewerings is absoluut sonder enige waarheid.&quot;<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/nasosy-dlya-basseynov-fontanov-i-solenoy-vody\/nasosy-dlya-basseynov\">\u0431\u0430\u0441\u0441\u0435\u0439\u043d \u0446\u0438\u0440\u043a\u0443\u043b\u044f\u0446\u0438\u043e\u043d\u043d\u044b\u0439 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/prokuraturakharkiv\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><span>Terwyl die departement van buitelandse sake van Brittanje se ondersoek na bewerings oor Janet Boateng, die Britse ambassadeursvrou, voortduur, het twee personeellede na vore gekom en beweer dat hulle eerste amptelike klagte reeds twee jaar terug gemaak is. <\/span><\/p>\n<p><span><\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-3477","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3477","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3477"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3477\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3477"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3477"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3477"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}