{"id":34721,"date":"2015-10-26T08:17:36","date_gmt":"2015-10-26T06:17:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34721"},"modified":"2015-10-26T08:17:36","modified_gmt":"2015-10-26T06:17:36","slug":"meeste-studente-by-universiteite-is-swart","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34721","title":{"rendered":"&#8216;Meeste studente by universiteite is swart&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van ho\u00ebr onderwys, Blade Nzimande s\u00ea sommige universiteite se probleme is toe te skryf daaraan dat die regering &#8216;n slagoffer van sy eie sukses is. <\/p>\n<p>Nzimande het ges\u00ea die aantal swart studente aan universiteite het sedert 1994 toegeneem, die meeste studente is swart en die universiteite het boonop uitgebrei. <\/p>\n<p>Nzimande s\u00ea die land k\u00e1n wel gratis onderwys bekostig, maar die geld moet uit die privaatsektor kom. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea al die finansi\u00eble implikasies van klasgelde wat nie vir 2016 verhoog sal word nie, is nog nie duidelik nie. Die tekort blyk sowat drie miljard rand te wees.<\/p>\n<p>Nzimande het voorts erken dat daar sedert 1994 &#8216;n daling in regeringshulp aan universiteite is. <\/p>\n<p>Die aankondiging oor klasgeldverhogings wat verlede week tot landwye betogings gelei het, het etniese politieke faksies binne die ANC en EFF gemobiliseer.<\/p>\n<p>Die opstand het by talle instellings tot geweld, plundery en brandstigting gelei.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma s\u00ea ernstige oorweging word tans geskenk aan die hersiening van universiteite se outonomie. <\/p>\n<p>Hy het by die Oliver Tambo-gedenklesing in Port Elizabeth ges\u00ea die siening is dat daar &#8216;n verskil moet wees tussen die outonomie van universiteite en akademiese vryheid. <\/p>\n<p>Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe vroe\u00ebr ges\u00ea universiteitsrade en visekanseliers misbruik hul outonomie om studente uit te sluit.<\/p>\n<p>Die DA s\u00ea intussen die regering moet sy aandeel in Vodacom wat vir R2 miljard verkoop is, gebruik om universiteite te befonds. <\/p>\n<p>Die DA s\u00ea &#8216;n verdere sowat R720 miljoen wat aan die departement van internasionale betrekkinge toegeken is om die verswakking van die rand teen te werk, kan eerder aan universiteite gaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van ho\u00ebr onderwys, Blade Nzimande s\u00ea sommige universiteite se probleme is toe te skryf daaraan dat die regering &#8216;n slagoffer van sy eie sukses is. Nzimande het ges\u00ea die aantal swart studente aan universiteite het sedert 1994 toegeneem, die meeste studente is swart en die universiteite het boonop uitgebrei. Nzimande s\u00ea die land &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34721\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Meeste studente by universiteite is swart&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24796,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,5806,7599,1665,21577,9007,21576,4917],"class_list":["post-34721","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-betogings","tag-da","tag-geweld","tag-gratis-onderwys","tag-opstande","tag-politieke-faksies","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34721","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34721"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34721\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24796"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34721"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34721"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34721"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}