{"id":34714,"date":"2015-10-26T07:42:17","date_gmt":"2015-10-26T05:42:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34714"},"modified":"2015-10-26T07:56:24","modified_gmt":"2015-10-26T05:56:24","slug":"kaapstad-wits-gesluit-omdat-betogers-wil-aanhou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34714","title":{"rendered":"Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou"},"content":{"rendered":"<p>Die akademiese program aan die Universiteit van Kaapstad sal Maandag gesluit bly, het die instelling Sondag via Twitter aangekondig.<\/p>\n<p>&#8220;Na deeglike oorweging sal die kampus gesluit wees m\u00f4re, Maandag, Oktober 26, 2015,&#8221; het die Universiteit getwiet.<\/p>\n<p>Dit kom nadat &#8216;n Xhosa-faksie oor verhogings vir 2016 by universiteite begin betoog het.<\/p>\n<p>In &#8216;n opstand wat gekenmerk is deur geweld, is President Jacob Zuma versoek om klasgelde nie vir volgende jaar te verhoog nie.<\/p>\n<p>Intussen het amokmakers by die Universiteit van die Witwatersrand beloof om hul #FeesMustFall-veldtog voort te sit totdat daar aan al hul eise voldoen word, insluitend gratis onderwys vir almal, het hulle Saterdag aangekondig.<\/p>\n<p>Een van die betogerleiers van die beweging, die EFF se Wits-organiseerder Vuyani Pambo het ges\u00ea die besluit om voort te gaan met die veldtog is op Saterdagmiddag op die kampus geneem.<\/p>\n<p>&#8220;Die besluit is geneem in &#8216;n massavergadering vandag [Saterdag] dat ons moet voortgaan omdat ons nie kry wat ons wil h\u00ea nie, naamlik gratis onderwys.&#8221;<\/p>\n<p>Ten spyte van Zuma se onderneming dat klasgelde nie volgende jaar verhoog sal word nie, het &#8216;n woordvoerder van die NWU se Mafikeng-kampus, Sondag ges\u00ea daar is aanduidings dat die kampus Maandag gesluit gaan bly.<\/p>\n<p>Alle akademiese bedrywighede word egter vandag by die Universiteit van Pretoria hervat, maar eksamens sal eers van Woensdag af geskryf word.<\/p>\n<p>Die biblioteek en studiesentrums sal ook vandag oop wees en die gewone Maandag-rooster sal gevolg word.<\/p>\n<p>Hersiene toets- en eksamenroosters sal di\u00e9 week aan studente gegee word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die akademiese program aan die Universiteit van Kaapstad sal Maandag gesluit bly, het die instelling Sondag via Twitter aangekondig. &#8220;Na deeglike oorweging sal die kampus gesluit wees m\u00f4re, Maandag, Oktober 26, 2015,&#8221; het die Universiteit getwiet. Dit kom nadat &#8216;n Xhosa-faksie oor verhogings vir 2016 by universiteite begin betoog het. In &#8216;n opstand wat gekenmerk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34714\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21574,5806,21575,4817,17503,4917,21554],"class_list":["post-34714","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-feesmustfall","tag-betogings","tag-massavergadering","tag-onderwys","tag-tuks","tag-universiteite","tag-xhosa-faksie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34714","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34714"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34714\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34714"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34714"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34714"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}