{"id":34672,"date":"2015-10-23T10:19:12","date_gmt":"2015-10-23T08:19:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34672"},"modified":"2015-10-23T11:05:18","modified_gmt":"2015-10-23T09:05:18","slug":"skoppensboer-met-alles-reeds-verniet-waarom-nog-klasgeld-betaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34672","title":{"rendered":"Skoppensboer: Met alles reeds verniet, waarom nog klasgeld betaal?"},"content":{"rendered":"<p>Skoppensboer moet sy verbasing uitspreek dat die ANC-bewind nie lankal tersi\u00eare studie gratis en verniet gemaak het nie. Soveel dinge in Suid-Afrika is dan reeds verniet: elektrisiteit in Soweto en op baie ander plekke waar jy net jou draad kan gaan aansluit, water, kindertoelaes, pensioene, e-tol wat niemand betaal nie, asook skoolonderrig. Veral as jy swart is, hoef jy net \u2018n vorm in te vul om te s\u00ea jy kan nie nog skoolfonds \u00e9n jou MTN- of Vodacom-kontrak \u00e9n DSTV \u00e9n jou Edgars-rekening betaal nie, en dan word jy van skoolfonds kwytgeskeld.<\/p>\n<p>So gepraat van Edgards-rekeninge en dergelike. Jare gelede toe Skoppensboer nog &#8216;n rassis en \u2018n kolonialis in die donker tye was, het hy \u2018n bediende gehad. Haar moedertaal was Xhosa en benewens dat sy verniet Amerikaanse sepies in haar kamer gekyk het sonder om \u2018n TV-lisensie te betaal, het sy ook mettertyd allerlei \u201cverbruikerskaarte\u201d soos die goed genoem word, versamel. Seker tien jaar n\u00e1 haar vertrek het Skoppensboer nog gereeld aanmanings van Woolworths, Jet, Edgars en ander kettingwinkels in sy posbus ontvang, want in haar geval was dit nie \u201ckoop nou, betaal later\u201d nie, maar \u201ckoop nou, betaal nooit!\u201d<\/p>\n<p>Sedertdien bekyk Skoppensboer met \u2018n mengsel van nuuskierigheid en ongeloof die uitslae van groot maatskappye wat gereeld reusebedrae slegte skuld afskryf, in die miljarde rand. Selfs die welvarende Steinhoff-meubelgroep van mnr. Markus Jooste moes al \u201cvoorsiening maak\u201d soos dit eufemisties gestel word, vir miljarde rande se slegte skuld by die JD-groep. Dink daaraan: in elke lokasie staan daar miljarde rande se gratis meubels en binne in die hangkaste is daar gratis klere, skoene, parfuum en ander produkte.<\/p>\n<p>Dan is daar African Bank, wat met tien miljard rand &#8220;geherkapitaliseer&#8221; moes word. Iemand het daardie tien miljard uitgegee en soos &#8216;n Duitse vriendin destyds ges\u00ea het toe die Tswanas die winkelsentrum afgebrand het waarin Bophutatswana se staatspensioenfonds bel\u00ea het: &#8220;Hulle het dit by die skoorsteen op gerook!&#8221; Daardie tien miljard is skoonveld en African Bank sal dit nooit weer sien nie.<\/p>\n<p>Dis soos die grappie wat Skoppensboer eenkeer op Bloemfontein gehoor het, nogal van \u2018n universit\u00eare amptenaar wie se naam hy hier sal verswyg, anders word die arme man strafregtelik vervolg:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cDie slegte nuus is: Almal in Bloemfontein moet Botsjabelo toe trek.\u201d<\/p>\n<p>\u201cDie goeie nuus is: Ons goed is klaar daar.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Benewens verbruikerskaarte en -lenings waarmee die huidig bevoordeeldes soveel pasellas verkry, is daar natuurlik doodgewone diefstal ook, wat ons in land triljoene rande beloop. Blykbaar staan dit eufemisties as \u201cregstellende inkopies\u201d bekend. Laat ons nie vergeet van ons arme boere wat gereeld hul lewende hawe of selfs graan- en vrugteprodukte aan stropers moet afstaan nie.<\/p>\n<p>Dan praat \u2018n mens nog nie van die tenderpreneurs, politici en verwante rampokkers wat die staat en die munisipaliteite vir geld melk nie. Dat enigeen nog belasting betaal in \u2018n land waar alles in elk geval verniet is, slaan\u00a0Skoppensboer ook dronk. Hy moet nog daardie blitsverkoper <em>Freakonomics<\/em> lees. Dit gaan seker net oor Suid-Afrika waar alles verniet is behalwe vir mense wat oor apartheid skuldig voel en daarom maar gedwee hul beursies uithaal en oral geld skenk, ook aan die Ontvanger van Inkomste wat deesdae \u2018n Engelse naam het wat baie na \u2018n gevaarlike Oosterse griep klink: <em>Severe acute respiratory syndrome<\/em>, word dit genoem.<\/p>\n<p>As Skoppensboer aan die Ontvanger dink, slaan sy keel sommer ook toe. Sy laaste poging om vir <em>e-filing<\/em> te registreer was nie suksesvol nie en blykbaar moet hy nou gaan bewys dat hy \u2018n Suid-Afrikaanse burger is want Afrikaners word mos deesdae as uitheems geag. Dis nogal vreemd dat dit so moeilik is om toelating as belastingbetaler te verkry, maar as jy net \u2018n \u201cD\u201d of \u2018n \u201cE\u201d vir Engels en Houtwerk het, kan jy sommer vir medies met \u2018n beurs gaan registreer, solank jy \u2018n nie-blanke is en jy so min of meer opdaag.<\/p>\n<p>Met al die beurse en lenings vir studente \u201cvan kleur\u201d is dit daarom verstommend dat daar nog soveel ontevredenheid oor die klasgelde is. Soos ene <a href=\"http:\/\/mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.co.za\/2015\/10\/the-student-fees-protests-that-are-not.html\">Mike Smith egter betoog<\/a>, word swart studente reeds deur die universiteite bet\u00e1\u00e1l om te studeer. Dis net: hulle dring nou op verhogings aan! Hy noem die geval van \u2018n buitelandse student uit Zambi\u00eb wat al tien jaar lank aan die Universiteit van Kaapstad studeer, al drie keer van studierigting verander het en tans vir \u2018n meestersgraad ingeskryf is. Hoeveel kursusse is daar nie deesdae in \u201cWitheidstudies\u201d, \u201cAfrikaletterkunde\u201d, \u201cVrouestudies\u201d, \u201cInheemse kennisstelsels\u201d en dergelike waarvoor jy amper nie eens \u2018n &#8220;D&#8221; of \u2018n &#8220;E&#8221; vir Engels en Houtwerk nodig het nie? Met \u201cWitheidstudies\u201d agter jou naam kan jy seker net \u2018n lektor of \u2018n joernalis by een van ons land se legio polities korrekte mediagroepe word, maar watwou, as professionele student kan jy seker soos die Zambi\u00ebr ten minste tien jaar betaal word om te \u201cstudeer\u201d terwyl jy staak vir \u2018n ho\u00ebr salaris!<\/p>\n<p>Vandag gaan daar blykbaar \u2018n <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=34667\">reusebetoging ten gunste van gratis universiteitstudie<\/a> by die Uniegebou plaasvind. Die blanke studente by Tukkies, veral die ingenieurs, mor omdat hulle Maandag semestertoetse skryf en hul ouers het betaal, maar Miesies Cheryl de la Rey het summier die kampus tot verdere kennisgewing gesluit verklaar. Cheryl is nie familie van die vermaarde generaal nie, maar sy vat self \u2018n paar miljoen per jaar huis toe as rektor van \u2018n binnekort \u201cgratis\u201d universiteit.<\/p>\n<p>Iewers aan die universiteite, buite die departemente van Witheidstudies, Feminisme en Afrikaletterkunde &#8211; ook Engelse letterkunde is deesdae \u2018n onderafdeling van Afrikaletterkunde &#8211; is daar nog mense wat somme kan maak. Hoe die boeke in so \u2018n \u201cgratis ekonomie\u201d gaan klop, weet ons nog nie, maar Goldman Sachs sal seker nog \u2018n lening vir die Suid-Afrikaanse regering op die Amerikaanse mark uitskryf sodat die \u201cstudente\u201d tevrede gestel kan word.<\/p>\n<p>So op die vooraand van die kragmeting tussen die Springbokke en die All Blacks, sit Skoppensboer dus terug en slaan die skouspel gade. As daar vandag onluste by die Uniegebou uitbreek, hoop hy net iemand kry die blink gedagte om die afskuwelike sosiaal-realistiese brons-Mandela om te gooi en liefs in stukke op te saag en as skroot te gaan verkoop.<\/p>\n<p>Maar dis seker te veel om soveel inisiatief van gepamperlange \u201cstudente\u201d te verwag wat in elk geval reeds soveel dinge vir mahala ontvang.<\/p>\n<p>As die All Blacks op Twickenham die gunstelinge is, is dit omtrent \u2018n uitgemaakte saak dat \u201cAl die Swartes\u201d op die kampusse ook gaan wen. Die Afrikanerslawe op die Tukkiekampus wat die administrasie aan die gang hou, asook sorg dat klasse en eksamens nog plaasvind, sal binnekort gevra word om gratis en vrywillig te werk. Dieselfde geld natuurlik Stellenbosch en Bloemfontein waar die proses van verlaging en diensbaarheid al veel verder gevorder is. Net aan die PUK beskerm \u2018n paar studente nog die Totiusbeeld, seker omdat hulle rassiste of \u201cwit heerssugtiges\u201d is, waaroor iemand nog met \u2018n Magister- of doktorale studie gaan promoveer, want sulke vreemde gedrag verdien om ontleed te word.<\/p>\n<p>Soos ons weet, bestaan die woordjie \u201cnee\u201d nie in die woordeskat van jou gemiddelde Afrikanerslaaf nie. Hy ken net verskeie variante van \u201cyebo\u201d, \u201cja, baas\u201d en \u201cmet graagte\u201d.<\/p>\n<p>Om nie te vergeet van \u201cyes, sir\u201d nie. Of soos die swart vroueregters in die howe tans aangespreek word: \u201cYes, Milady.\u201d<\/p>\n<p>As een of ander gillende jeugdige vroulike bafoer dus vandag op \u2018n kampus by \u2018n admingebou sou inbars, is dit die soort frase waarmee sy deur die bewende, blekerige amptenare begroet gaan word.<\/p>\n<p>\u201cF\u00f4sho, Milady, joe k\u00ean studdie f\u00f4 frie.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skoppensboer moet sy verbasing uitspreek dat die ANC-bewind nie lankal tersi\u00eare studie gratis en verniet gemaak het nie. Soveel dinge in Suid-Afrika is dan reeds verniet: elektrisiteit in Soweto en op baie ander plekke waar jy net jou draad kan gaan aansluit, water, kindertoelaes, pensioene, e-tol wat niemand betaal nie, asook skoolonderrig. Veral as jy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":12,"featured_media":10057,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10,144],"tags":[17534,15019,19288,5801,6256,4917],"class_list":["post-34672","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-rubrieke","category-c154-skoppensboer","tag-african-bank","tag-gratis","tag-klasgelde","tag-tukkies","tag-uniegebou","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/12"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34672"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34672\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10057"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}