{"id":34653,"date":"2015-10-22T15:32:31","date_gmt":"2015-10-22T13:32:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34653"},"modified":"2015-10-22T15:40:34","modified_gmt":"2015-10-22T13:40:34","slug":"xhosa-faksie-protesteer-weer-onder-dekmantel-van-kerk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34653","title":{"rendered":"Xhosa-faksie protesteer weer onder dekmantel van kerk"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep politieke aktiviste wat onder die dekmatel van die kerk &#8216;n opstand onder studente probeer re\u00ebl, het die oproer oor &#8216;n verhoging van klasgelde tot &#8216;n &#8220;nasionale krisis&#8221; verklaar. <\/p>\n<p>Die groep, onder leiding van Eerwaarde Frank Chikane, het Wits Universiteit in Johannesburg besoek uit sogenaamde eensgesindheid met wat hulle &#8220;studente&#8221; noem, maar eerder betogende skoonmakers, skoolkinders en &#8216;n paar belhamels is. <\/p>\n<p>Chikane, &#8216;n oubekende wat ervaring in stedelike terreur en aanhitsing het, is deel van die Xhosa-faksie in die ANC.<\/p>\n<p>Chikane het ges\u00ea hulle veroordeel die &#8220;onnodige gebruik van mag en polisiebrutaliteit&#8221; teen studente. <\/p>\n<p>Die kerkleiers het ook &#8216;n beroep gedoen vir die onmiddellike vrylating van die studente wat gister by die Parlement in Kaapstad in hegtenis geneem is. <\/p>\n<p>Chikane het na sy seun verwys wat een van diegene is wat in hegtenis geneem is en ges\u00ea hy begryp die &#8220;pynlike situasie&#8221; van die opstokers.<\/p>\n<p>Intussen is studente wat nie aan die betoging op die Noordwes-universiteit se Mahikeng-kampus deelneem nie, deur betogers uit hul koshuise verwyder.<\/p>\n<p>Dit is die tweede dag van protesoptrede en klasse wat geboikot word. Studente van verskeie studentebewegings waaronder Sasco en die EFF sing struggle-liedjies by die ingang. <\/p>\n<p>Luidens berigte is die universiteit se boekwinkel gisteraand bestorm en boeke, skootrekenaars en tablette gebuit. <\/p>\n<p>Meer as 40 studente sal binnekort in die hof verskyn. Die polisie monitor die situasie.<\/p>\n<p>By die Universiteit van Pretoria het betogers Woensdag studente uit die biblioteek geboender en gedreig dat hulle nie mag leer nie.<\/p>\n<p>Die Kaapstad Skiereilandse Universiteit van Tegnologie het &#8216;n interdik teen studente wat skade aan die kampus aangerig het, verkry. <\/p>\n<p>Enigiemand wat eiendom beskadig of enige student of werknemer teister, sal van die kampus verwyder sal word. <\/p>\n<p>Dieselfde geld vir enige betogers wat klasse, eksamens of gradeplegtighede ontwrig. Klasse is opgeskort vir die dag.<\/p>\n<p>Talle studente aan die Universiteit van Limpopo is bekommerd oor die opskorting van die finale eksamens. Die universiteit het vroe\u00ebr &#8216;n verklaring uitgereik waarin hulle s\u00ea die eksamen wat Maandag begin het, is onbepaald uitgestel. <\/p>\n<p>Betogende studente het Woensdag eksamens ontwrig terwyl ander besig was om te skryf. <\/p>\n<p>Spanning heers in Grahamstad in die Oos-Kaap nadat buitelanders se winkels vir die tweede agtereenvolgende dag geplunder is. <\/p>\n<p>Meer as 70 winkels het Woensdag deurgeloop. Die plundery het intussen na nabygele\u00eb gebiede versprei. <\/p>\n<p>Woensdag is 80 mense waaronder 11 jeugdiges in hegtenis geneem. Nog polisiebeamptes is intussen ontplooi en die hoofstraat is afgesper.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend hoe die plundery met studentegriewe verband hou nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep politieke aktiviste wat onder die dekmatel van die kerk &#8216;n opstand onder studente probeer re\u00ebl, het die oproer oor &#8216;n verhoging van klasgelde tot &#8216;n &#8220;nasionale krisis&#8221; verklaar. Die groep, onder leiding van Eerwaarde Frank Chikane, het Wits Universiteit in Johannesburg besoek uit sogenaamde eensgesindheid met wat hulle &#8220;studente&#8221; noem, maar eerder betogende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34653\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Xhosa-faksie protesteer weer onder dekmantel van kerk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21562,21558,11478,21561,21559,9115,7398,8961,21560,7568],"class_list":["post-34653","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eksamen","tag-frank-chikane","tag-grahamstad","tag-kaapstad-skiereilandse-universiteit-van-tegnologie","tag-kwaadwilligheid","tag-limpopo","tag-polisiegeweld","tag-rhodes","tag-stedelike-terreur","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34653","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34653"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34653\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34653"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34653"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34653"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}