{"id":34641,"date":"2015-10-22T08:26:10","date_gmt":"2015-10-22T06:26:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34641"},"modified":"2015-10-22T08:26:10","modified_gmt":"2015-10-22T06:26:10","slug":"xhosa-faksie-kla-oor-oormatige-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34641","title":{"rendered":"Xhosa-faksie kla oor &#8216;oormatige geweld&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap sal Donderdag &#8216;n dringende aansoek deur betogers van die Xhosa-faksie aanhoor om die polisie te verbied om &#8220;oormatige geweld&#8221;, en onder meer traanrook en skokgranate teen betogers te gebruik. <\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse Hooggeregshof is gelaai met Xhosa-simpatiseerders, volgens ontleders.<\/p>\n<p>Tien mense het om &#8216;n dringende interdik teen die ministers van polisie en ho\u00ebr onderwys, sowel as die speaker in die parlement aansoek gedoen. <\/p>\n<p>Hulle voer aan die optrede van die polisie teen studente was &#8220;ongrondwetlik en onwettig&#8221;. Die klaers word deur die Regshulpsentrum bygestaan.<\/p>\n<p>Massas betogers het by die parlement opgeruk om die werkinge te probeer ontwrig en daarop aangedring dat die minister van ho\u00ebr onderwys, Blade Nzimande hulle toespreek. <\/p>\n<p>Hulle betoog teen verhogings in studiegeld volgende jaar. <\/p>\n<p>Intussen beweer een amokmaker sy is buite die parlement &#8220;hardhandig&#8221; deur die polisie behandel.<\/p>\n<p>Die onluste-eenheid van die polisie het skokstokke, knuppels en skokgranate gebruik om die Xhosa-belhamels uiteen te jaag. <\/p>\n<p>Die betoger s\u00ea die polisie het haar aan haar hare getrek en hardhandig teen &#8220;vreedsame&#8221; betogers opgetree wat die parlementsgebou bestorm het. <\/p>\n<p>Dit is nie seker hoekom die betoger meen sy het wettig gehandel deur &#8216;n verbode terrein te betree nie. Minstens ses betogers is volgens berigte in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die DA en EFF ondersteun die betogers.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap sal Donderdag &#8216;n dringende aansoek deur betogers van die Xhosa-faksie aanhoor om die polisie te verbied om &#8220;oormatige geweld&#8221;, en onder meer traanrook en skokgranate teen betogers te gebruik. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof is gelaai met Xhosa-simpatiseerders, volgens ontleders. Tien mense het om &#8216;n dringende interdik teen die ministers van polisie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34641\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Xhosa-faksie kla oor &#8216;oormatige geweld&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5671,7599,18901,10876,8727,21554],"class_list":["post-34641","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betogers","tag-da","tag-dringende-aansoek","tag-eff","tag-wes-kaap","tag-xhosa-faksie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34641","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34641"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34641\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34641"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34641"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34641"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}