{"id":34636,"date":"2015-10-22T08:00:02","date_gmt":"2015-10-22T06:00:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34636"},"modified":"2015-10-22T08:00:02","modified_gmt":"2015-10-22T06:00:02","slug":"twee-swart-aanvallers-soek-na-memel-moorde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34636","title":{"rendered":"Twee swart aanvallers soek na Memel-moorde"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie op Memel in die Vrystaat soek steeds na twee swart aanvallers in verband met die moord op Charlotte Viviers en \u2018n familievriend, Eric Oosthuizen, in hul huis op die dorp Woensdagaand.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Tshegofatso Maliehe, s\u00ea Viviers se man, Viv,  wat omstreeks 18:00 van sy plaas buite die dorp tuis gekom het, is deur twee mans in die huis oorval. Die Viviers-egpaar en Oosthuizen het in dieselfde huis gewoon.<\/p>\n<p>Viviers is aangerand en met \u2018n mes gesteek. Hy het ook brandwonde opgedoen. Die booswigte het sy hande en voete met toue vasgebind. Sy vrou en Oosthuizen was reeds in die huis.<\/p>\n<p>Volgens Maliehe het \u2018n huiswerker vanoggend omstreeks 08:00 op die beseerde Viviers afgekom. Charlotte en Oosthuizen se lyke is toe ook gevind. <\/p>\n<p>Hulle hande en voete is ook vasgebind en hulle is vermoedelik verwurg. Maliehe het vroe\u00ebr ges\u00ea volgens \u2018n erg getraumatiseerde Viviers het die aanvallers die kluis se sleutels ge\u00ebis, terwyl hy gemartel is.<\/p>\n<p>Volgens haar word twee vuurwapens uit die huis vermis.<\/p>\n<p>Oosthuizen se vermiste wit bakkie is ook nog nie gevind nie.<\/p>\n<p>Maliehe vra enigiemand met inligting om hul naaste polisiekantoor te bel, maar wou nie die ras van die aanvallers bevestig nie.<\/p>\n<p>Deur nie die ras van die aanvallers te gee nie, is dit onmoontlik om die moordenaars op te spoor.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie op Memel in die Vrystaat soek steeds na twee swart aanvallers in verband met die moord op Charlotte Viviers en \u2018n familievriend, Eric Oosthuizen, in hul huis op die dorp Woensdagaand. Polisiewoordvoerder, Tshegofatso Maliehe, s\u00ea Viviers se man, Viv, wat omstreeks 18:00 van sy plaas buite die dorp tuis gekom het, is deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34636\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee swart aanvallers soek na Memel-moorde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[19903,218,5170,7298,2261,6307],"class_list":["post-34636","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-memel","tag-misdaad","tag-moord","tag-plaasaanval","tag-volksmoord","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34636","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34636"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34636\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34636"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34636"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34636"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}