{"id":34633,"date":"2015-10-22T07:48:01","date_gmt":"2015-10-22T05:48:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34633"},"modified":"2015-10-23T09:49:43","modified_gmt":"2015-10-23T07:49:43","slug":"xhosa-faksie-hou-presterende-studente-gyselaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34633","title":{"rendered":"Xhosa-faksie hou presterende studente gyselaar"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Ooreenkoms tussen visekanseliers en die Minister van Ho\u00ebr Onderwys, Blade Nzimande, om klasgelde by universiteite regoor die land met net 6% te verhoog in stede van 10%, is deur studentebetogers verwerp. <\/p>\n<p>Die klein groepie Xhosa-belhamels wat die instellings landwyd laml\u00ea, het die 6% ooreenkoms verwerp en ges\u00ea hulle sal nie enige &#8216;n verhoging in 2016 aanvaar nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die ANC s\u00ea die regering moet intens betrokke raak by die studente om die protes te voorkom.<\/p>\n<p>In Kaapstad het die betogings gewelddadig geraak toe die polisie skokgranate en traanrook op amokmakers afgevuur het nadat hulle die parlement wou binnestorm. <\/p>\n<p>Dertig studente is in hegtenis geneem, insluitend die seuns van die Universiteit van Kaapstad se visekanselier Max Price en ANC-staatmaker Frank Chikane.<\/p>\n<p>Albei is van die Xhosa-faksie wat klaarblyklik nou &#8216;n aanslag teen Zoeloe-oorheersing beplan en sodoende die groot meerderheid studente wat vir hul eindeksamens voorberei, gyselaar hou.<\/p>\n<p>Ingeligte bronne s\u00ea die meeste belhamels is akademiese wanpresteerders wat probeer om hul swak punte met protesaksie te verbloem, in die hoop dat hulle deurgesit sal word.<\/p>\n<p>Terwyl die Xhosa-faksie die optrede van die polisie teen betogers Woensdag veroordeel het, het die polisie ges\u00ea hulle is &#8220;tevrede&#8221; met hul gedrag. <\/p>\n<p>Betogers is vasbeslote dat die protesaksie sal voortgaan totdat daar aan hulle eise toegegee word. Die meeste universiteite bly gesluit tot groot nadeel van akademiese presteerders.<\/p>\n<p>Om een of ander onverklaarbare rede het die visekanselier van Wits, Adam Habib, wat reeds ruim aangetoon het hoe hy nie opgewasse is om die probleme by sy instelling op te los nie, nou die voortou geneem in die openbaar om namens die belhamels en alle bestuur te onderhandel.<\/p>\n<p>Dit blyk dat skoonmaakpersoneel by die Wits-universiteit ook deel vorm van die &#8220;studenteprotes&#8221;.<\/p>\n<p>Die werkers s\u00ea omdat hulle nie deel is van die instelling se personeel nie, kom hulle kinders nie in aanmerking vir gratis klasse nie. Hulle werk vir privaatfirmas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Ooreenkoms tussen visekanseliers en die Minister van Ho\u00ebr Onderwys, Blade Nzimande, om klasgelde by universiteite regoor die land met net 6% te verhoog in stede van 10%, is deur studentebetogers verwerp. Die klein groepie Xhosa-belhamels wat die instellings landwyd laml\u00ea, het die 6% ooreenkoms verwerp en ges\u00ea hulle sal nie enige &#8216;n verhoging in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34633\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Xhosa-faksie hou presterende studente gyselaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34634,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21555,227,5671,21530,1665,8661,21554,7557],"class_list":["post-34633","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-akademiese-prestasie","tag-anc","tag-betogers","tag-fooie","tag-geweld","tag-studente","tag-xhosa-faksie","tag-zoeloes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34633","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34633"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34633\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34634"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34633"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34633"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34633"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}