{"id":3463,"date":"2008-11-18T01:56:21","date_gmt":"2008-11-18T01:56:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3463"},"modified":"2008-11-18T01:56:21","modified_gmt":"2008-11-18T01:56:21","slug":"bose-blanke-jeugdiges-is-gevaarlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3463","title":{"rendered":"&#8216;Bose blanke jeugdiges is gevaarlik&#8217;"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Jansen, wat by die 5de jaarlikse Biskop Hans Brenninkmeijergedenkpraatjie in Johannesburg opgetree het, het ges&ecirc; die Afrikanerjeug het geen direkte ondervinding van apartheid nie en is gebore rondom die tyd wat voormalige president Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Hulle, (die Afrikanerjeug) dra in hulle die saad van bitter kennis wat indien dit nie aangespreek word nie baie maklik kan ontkiem in veragtelike, gewelddadige rasseaanvalle.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het die Waterkloof -vier, die Reitz-video en die Skierlikskietvoorval as voorbeelde aangehaal.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Die Afrikanerjeugdiges se kennis is oorgedra deur die familie, die kerk, die skole, kulturele verenigings en ouderdomsgroepe,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Daardie agentskappe dra gevaarlike boodskappe oor in al die blanke kringe, ten spyte van wonderlike veranderinge in die formele instellings van demokrasie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Jansen het ges&ecirc; dat d&iacute;t waarin die Afrikanerjeug glo en hoe hulle optree &#39;n spie&euml;lbeeld is van d&iacute;t waarin hulle ouers glo. Hulle ouers het geglo in en voordeel getrek uit wit oorheersing in die dekades voordat hulle kinders gebore was. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die dreigende sosiale verval wat rondom blankes plaasvind, het gemaak dat hulle rasse-eksklusiwiteit (ons behoort aan onsself), rasseoorheersing (ons is beter as swartmense), en rasseviktimisasie (ons is die teikens van swartmense) versterk, het Jansen ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;In die verwysingsraamwerk van die blanke jeug word die sosiale gebeure deur &#39;n enkele lens beskou: swart onbevoegdheid, swart barbarisme, swart gierigheid en swart vergelding,&quot; het Jansen bygevoeg.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In &#39;n poging om die woede te verstaan, s&ecirc; Jansen, het hy in die lewens van blanke Afrikaners gelewe. Sy bevindings is dat dit moeilik is om hulle (blanke Afrikaners) se sieninge van ander mense te verander. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dat vir transformasie om suksesvol te wees, Suid-Afrikaners aan beide kante van die kleurlyn (wit en swart) bereid moet wees om na mekaar toe te beweeg. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dat blankes uit hulle &quot;gemaksone&quot; moet beweeg en dat hulle hul medemens moet verwelkom, en nie net verdra nie indien hulle in die nuwe Suid-Afrika sukses wil behaal.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Blanke vaders word gesien as die groot hekwagte teen rasse-integrasie in hulle huise. Ons moet bymekaarkom en dit uitwerk vir ons onthalwe en vir die toekoms,&quot; het Jansen ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In sy toespraak het Jansen ges&ecirc; dat baie blanke Suid-Afrikaners die onlangse xenofobiese aanvalle, die stygings in die pryse van voedsel en brandstof, asook rentekoersstygings as &quot;swart&quot; probleme beskou.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Met ander woorde, die uitslag van die gesprekke dui op &#39;n las wat deur die witman gedra moet word,&quot; het Jansen ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Rondom die &quot;wankelrige demokrasie&quot; het Jansen die ANC-jeugliga se boewe geblameer vir hulle &quot;ons sal moor vir Zuma&quot;-uitlatings.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Die toestand van die openbare instellings, die Menseregtekommissie, die Presidensie, die SAUK en die regstelsel is alles rooi vlae wat dui op die wankelrige toestand van die demokrasie. <span>&nbsp;&nbsp; <\/span><\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/brands\/manufacturer\/il-paralume-marina\">paralume<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div id=\":ih\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Baie Afrikanerjeugdiges is kwaad en het baie vaste sienings omtrent swartmense, het professor Jonathan Jansen Donderdag ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p><\/p>\n<p><span><span> <br \/><\/span><\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,3288,21089],"class_list":["post-3463","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-bose-blanke-jeugdiges-is-gevaarlik","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3463","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3463"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3463\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3463"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3463"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3463"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}