{"id":34614,"date":"2015-10-21T08:17:28","date_gmt":"2015-10-21T06:17:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34614"},"modified":"2015-10-21T08:17:28","modified_gmt":"2015-10-21T06:17:28","slug":"blanke-studente-kla-omdat-tukkies-vandag-gesluit-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34614","title":{"rendered":"Blanke studente kla omdat Tukkies vandag gesluit is"},"content":{"rendered":"<p>Die Universiteit van Pretoria, wat tot dusver die kampusonrus gespaar gebly het, het insgelyks aangekondig dat hy vandag alle klasse opskort en gesluit sal wees as deel van die landwye staking van hoofsaaklik swart studente. Blanke studente wat vir toetse en eksamens moet voorberei, asook in praktiese kursusse veeleisende take moet voltooi, was gister ontstoke hieroor.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is nie deel van hulle politiek nie!&#8221; het &#8216;n damestudent by Tukkies wat nie haar naam genoem wil h\u00ea nie, gister uitgeroep. &#8220;Dis die einde van die jaar; ek is toegegooi onder die werk en moet Maandag &#8216;n baie moeilike projek inhandig. Ek het nie die toerusting tuis om daaraan te werk nie; daarom m\u00f3\u00e9t ek kampus toe kom.&#8221;<\/p>\n<p>Sy wou in elk geval vandag kampus toe kom, maar haar ouers het &#8216;n stokkie daarvoor gesteek, uit vrees vir haar veiligheid. &#8220;Hulle s\u00ea dat ek dalk aangeval gaan word. En dis waar, ek sal van die Gautreinstasie af kampus toe moet loop en op pad word ons altyd deur die swart leegl\u00eaers en motorwagte seksueel geteister. Dus sal ek nie gemaklik voel om alleen te moet loop nie,&#8221; s\u00ea sy.<\/p>\n<p>&#8216;n Ander student sou vandag lesings bygewoon het en voel dis onregverdig weens die veeleisendheid van sy kursus. &#8220;Daar is so min tyd in elke lesing vir dosente om die werk te verduidelik,&#8221; s\u00ea hy. &#8220;Nou is ons agter met die sillabus en sal hulle dit iewers aanstaande week moet inprop, op die vooraand van die eksamens. Ons is betalende studente wat nou benadeel word, alles omdat swart studente op ander kampusse besig is om amok te maak. Ek is &#8216;n beurs by Wits aangebied, maar wou nie soontoe gaan nie weens die linkse politiek daar, nou raak dit my selfs hier by Tukkies.&#8221;<\/p>\n<p>Volgens hom sal dit niks help om fooie te verlaag nie. &#8220;Selfs al kan almal gratis studeer, moet jy nog aan die toelatingsvereistes voldoen. Benewens maklike kursusse soos onderwys, is daar baie min swart studente wat toelating verkry. Hulle wiskunde en wetenskap is eenvoudig nie goed genoeg nie. Al brand hulle die kampus af, gaan dit nog niks daaraan verander nie.&#8221;<\/p>\n<p>Sy vriend langs hom, wat ekonomie studeer, meen &#8220;hulle soek net &#8216;n stuk papier sodat hulle agterna &#8216;n regeringspos kan kry, waar hulle hul sakke kan vul. Hulle hoef nooit te presteer nie. &#8216;As ek nie my sin kry nie, verniel ek geboue of brand iets af,&#8217; is die houding. Bou nou &#8216;n land met sulke mense.&#8221;<\/p>\n<p>Intussen probeer die HSM (hoofstroommedia) om die indruk te skep dat alle studente ontevrede is. Die Naspersorgaan, News24, berig soos volg:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Studente van die Universiteit van Pretoria s\u00ea \u00a0dat hulle voortgaan met hul betoging oor voorgestelde fooiverhogings vir 2016 en hulle sweer dat hulle nie sal tou opgooi nie.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Universiteit van Pretoria, wat tot dusver die kampusonrus gespaar gebly het, het insgelyks aangekondig dat hy vandag alle klasse opskort en gesluit sal wees as deel van die landwye staking van hoofsaaklik swart studente. Blanke studente wat vir toetse en eksamens moet voorberei, asook in praktiese kursusse veeleisende take moet voltooi, was gister ontstoke &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34614\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blanke studente kla omdat Tukkies vandag gesluit is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34623,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[],"class_list":["post-34614","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34614\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34623"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}