{"id":34593,"date":"2015-10-20T13:57:47","date_gmt":"2015-10-20T11:57:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34593"},"modified":"2015-10-20T21:24:14","modified_gmt":"2015-10-20T19:24:14","slug":"onluste-polisie-storm-admingebou-van-us","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34593","title":{"rendered":"Onluste-polisie storm admingebou van US"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep van meer as 50 studente van die Universiteit van Stellenbosch &#8216;n interdik verontagsaam wat deur &#8216;n balju van die hof Dinsdagoggend aan hulle oorhandig is.<\/p>\n<p>Betogers het die glas van die universiteit se Admin B-gebou se ingang gebreek en skares studente het buite saamgedrom. &#8216;n Menseketting is vir &#8216;n ruk voor die ingang gevorm.<\/p>\n<p>Gerugte van een beseerde is op Twitter versprei, maar kon nie bevestig word nie.<\/p>\n<p>Betogers het die admin-gebou intussen herdoop na &#8220;Winnie Mandela House&#8221;. Die Universiteit het vroe\u00ebr &#8216;n hofbevel bekom teen &#8216;n betoging op die kampus.<\/p>\n<p>Die Admin B-gebou se besetters het verbygangers toegesnou: &#8220;Fok julle en fok die polisie. Hulle het julle in Marikana gebruik om ons pa&#8217;s dood te maak!&#8221;<\/p>\n<p>Dit is nie &#8216;n &#8220;fokken dieretuin&#8221; nie, het betoger ook skree toe groepe studente kom kyk het hoe die besetting ontvou. Betogers het ook geskree dat hulle &#8220;wit suprematisme&#8221; gaan be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Swart onluste-polisie monitor van vanoggend af die gespanne situasie by die universiteit waar die betogers die gebou beset.<\/p>\n<p>Hulle het intussen ingestorm om die gebou te ontset onder luide veroordeling van die betogers wat geskree het &#8220;Dis nie onluste nie!&#8221;<\/p>\n<p>Sommige studente was in die gebou toegesluit waar veiligheidspersoneel toesig gehou het. Die studente betoog glo teen die voorgestelde verhoging in klasfooie.<\/p>\n<p>Betogers van die Universiteit van Kaapstad het na verskeie koshuise op die kampus beweeg om werkers wat uitgekontrakteer is, te dwing om hulle poste te verlaat.<\/p>\n<p>By Rochesterkoshuis het betogers binnegestorm om die kos te &#8220;nasionaliseer&#8221; en hulself gehelp aan die middagete.<\/p>\n<p>Hulle het daarna hul opmars na die strate van die Kaapstad se voorstede voortgesit.<\/p>\n<p>Die werkers sluit veiligheidswagte en skoonmakers in. Die studente eis dat die universiteit die gebruik van privaatmaatskappye op die kampus moet staak.<\/p>\n<p>Klasse is weer opgeskort en die universiteit het &#8216;n hofbevel gekry om die betogers te verbied om gewone bedrywighede op die kampus te ontwrig.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea betogende mediese studente by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg hulle protesoptrede raak nie noodsaaklike dienste by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal nie.<\/p>\n<p>Die betogers het intussen na die strate van Johannesburg uitgebrei waar verkeer vir die tweede dag ontwrig word.<\/p>\n<p>Die betogers s\u00ea hulle verwag slegs van studente om aan die betoging deel te neem, en dat dokters en mediese personeel beskerm sal word.<\/p>\n<p>Die studente betoog oor &#8216;n voorgestelde verhoging in klasgelde. Baie van die mediese studente was veronderstel om vandag eksamen te skryf.<\/p>\n<p>Protes het voortgegaan by Wits asook Rhodes universiteite. Klasse by die drie universiteite is opgeskort vir nog &#8216;n opeenvolgende dag.<\/p>\n<p>Protes het ook begin by Fort Hare-universiteit in die Oos-Kaap.<\/p>\n<p>Protes sal ook Woensdag by Tuks Universiteit in Pretoria begin.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep van meer as 50 studente van die Universiteit van Stellenbosch &#8216;n interdik verontagsaam wat deur &#8216;n balju van die hof Dinsdagoggend aan hulle oorhandig is. Betogers het die glas van die universiteit se Admin B-gebou se ingang gebreek en skares studente het buite saamgedrom. &#8216;n Menseketting is vir &#8216;n ruk voor die ingang &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34593\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onluste-polisie storm admingebou van US&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34594,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21542,5671,4933,5489,4861,5096,17020,5008],"class_list":["post-34593","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-admin","tag-betogers","tag-kaapstad","tag-onluste","tag-stellenbosch","tag-uk","tag-us","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34593","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34593"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34593\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34594"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34593"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34593"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34593"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}