{"id":34570,"date":"2015-10-19T16:51:43","date_gmt":"2015-10-19T14:51:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34570"},"modified":"2015-10-19T19:07:31","modified_gmt":"2015-10-19T17:07:31","slug":"betogers-bestorm-senate-house-by-wits","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34570","title":{"rendered":"Betogers bestorm Senate House by Wits"},"content":{"rendered":"<p>Die universiteitsraad van die Universiteit van die Witwatersrand sou studente vanmiddag toespreek, maar het daarteen besluit nadat betogers <em>Senate House<\/em> bestorm het.<\/p>\n<p>Die Raad s\u00ea die optrede is strydig met &#8216;n ooreenkoms wat vroe\u00ebr bereik is.<\/p>\n<p>Wits het intussen besluit om studente kwyt te skeld van die deposito wat hulle moet betaal wanneer hulle inskryf. <\/p>\n<p>Die Raad het ook besluit om besnoeiingsmaatre\u00ebls in te stel om te verseker dat alle universiteitsgeld behoorlik benut word. <\/p>\n<p>Die visekanselier, Adam Habib het aangekondig dat hy afstand doen van sy prestasiebonus.  <\/p>\n<p>Die Raad het in &#8216;n verklaring ges\u00ea verhoogde universiteitsfooie wat selfs die inflasiekoers troef, is problematies.<\/p>\n<p>Swart studente het daarna Empireweg in Johannesburg versper en &#8216;n motoris wat dit te naby gewaag het, moes vlug nadat die betogers die motor omgekeer het en die voertuig se vensters stukkend geslaan het.<\/p>\n<p>Studentebetogings by die Kaapstadse en Rhodes universiteite duur intussen voort. <\/p>\n<p>By die universiteit van Kaapstad is &#8216;n student tydens die betoging oor verhoogde klasgeld beseer. UK is die duurste universiteit in die land wat registrasiefooie betref, met gelde wat byna twee keer ho\u00ebr is as die res.<\/p>\n<p>Die polisie is ontplooi by UK waar studente al die ingange na die universiteit versper het. <\/p>\n<p>Volgens studente word hulle toegang tot die Bremner-gebou geweier waar hulle met die universiteitsbestuur wou vergader. <\/p>\n<p>Die universiteit het hulle gereed gemaak vir &#8216;n betoging wat vir m\u00f4re beplan is. Die waarnemende kanselier van die universiteit, professor Francis Petersen het vroe\u00ebr ges\u00ea die universiteit is daartoe verbind om te verseker dat universiteitsgeld nooit in die pad van arm studente staan nie. <\/p>\n<p>Hy het egter daarop gewys dat vryheid van uitdrukking &#8216;n reg \u00e9n &#8216;n verantwoordelikheid is.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea die studentegroep &#8220;Open Stellenbosch&#8221; dat hulle Woensdag op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch teen verhoogde universiteitsgeld gaan betoog.<\/p>\n<p>By Rhodes is samesprekings tussen die studente en die universiteitsbestuur opgeskort nadat hulle nie tot &#8216;n vergelyk kon kom oor die betaling van &#8216;n aanvanklike bedrag voor registrasie nie. <\/p>\n<p>Ingange na die Universiteit word versper. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die universiteitsraad van die Universiteit van die Witwatersrand sou studente vanmiddag toespreek, maar het daarteen besluit nadat betogers Senate House bestorm het. Die Raad s\u00ea die optrede is strydig met &#8216;n ooreenkoms wat vroe\u00ebr bereik is. Wits het intussen besluit om studente kwyt te skeld van die deposito wat hulle moet betaal wanneer hulle inskryf. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34570\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Betogers bestorm Senate House by Wits&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12288,5671,19288,6823,8961,4861,5096,5008],"class_list":["post-34570","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-adam-habib","tag-betogers","tag-klasgelde","tag-protes","tag-rhodes","tag-stellenbosch","tag-uk","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34570","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34570"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34570\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34570"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34570"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34570"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}