{"id":34555,"date":"2015-10-19T09:07:19","date_gmt":"2015-10-19T07:07:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34555"},"modified":"2015-10-19T09:23:31","modified_gmt":"2015-10-19T07:23:31","slug":"suidelike-halfrond-in-rugby-eindstryd-na-bekendlike-beslissing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34555","title":{"rendered":"Suidelike halfrond in rugby-eindstryd na bedenklike beslissing"},"content":{"rendered":"<p>Al vier spanne in vanjaar se halfeindronde van die w\u00eareldrugbytoernooi in Engeland is van onder die ewenaar.<\/p>\n<p>Hulle sal volgende naweek teen mekaar meeding om te bepaal wie &#8216;n week later in die eindstryd gaan speel.<\/p>\n<p>Die Suidelike Halfrond het ten minste in een wedstryd op bedenklike wyse hul teenstanders van die Noordelike Halfrond uitgeskakel, nadat Skotland deur &#8216;n oorywerige skeidsregter die aftog teen Australi\u00eb moes blaas.<\/p>\n<p>Australi\u00eb, wat baie swakker as Skotland vertoon het, het met &#8216;n enkele punt gewen. Die Skotte het rustyd met 16-15 voorgeloop, maar in die tweede helfte hul voorsprong vergroot.<\/p>\n<p>Die Wallabies het die donkerblou truie op Twickenham in Londen in die doodsnikke van die wedstryd met 35-34 geklop.<\/p>\n<p>Hulle het die Skotte met net &#8216;n enkele punt gewen nadat die skeidsregter &#8216;n omstrede strafdoel aan die Wallabies toegeken het twee minute voordat die eindfluitjie geblaas het.<\/p>\n<p>Suid-Afrika wat Wallis ook naelskraap geklop het, het met kwota-figurante op die veld gesukkel en moes die mas met &#8216;n tiental spelers opkom.<\/p>\n<p>Nieu-Seeland het egter met Frankryk afgereken, en Argentini\u00eb het Ierland uitgeskakel.<\/p>\n<p>In die eerste halfeindrondewedstryd sal Suid-Afrika Saterdagmiddag op Twickenham teen die All Blacks speel, terwyl Australi\u00eb en Argentini\u00eb mekaar Sondagmiddag in dieselfde stadion pak.<\/p>\n<p>Die Argentyne, wat aanskoulike rugby gespeel het en uitstekend geskop het, het Ierland vroe\u00ebr in die Milleniumstadion in Wallis met 40-20 geklop. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al vier spanne in vanjaar se halfeindronde van die w\u00eareldrugbytoernooi in Engeland is van onder die ewenaar. Hulle sal volgende naweek teen mekaar meeding om te bepaal wie &#8216;n week later in die eindstryd gaan speel. Die Suidelike Halfrond het ten minste in een wedstryd op bedenklike wyse hul teenstanders van die Noordelike Halfrond uitgeskakel, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34563,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6513,8989,21114,9540,4883,21538,17868,6714],"class_list":["post-34555","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-all-blacks","tag-argentinie","tag-c78-rugby","tag-skotland","tag-springbokke","tag-twickenham","tag-wallis","tag-wereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34555","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34555"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34555\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34563"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34555"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34555"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34555"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}