{"id":34553,"date":"2015-10-19T08:21:10","date_gmt":"2015-10-19T06:21:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34553"},"modified":"2015-10-19T13:59:09","modified_gmt":"2015-10-19T11:59:09","slug":"dogter-van-zim-minister-dood-aangetref","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34553","title":{"rendered":"Dogter van Zim minister dood aangetref"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse polisie ondersoek die moord op die dogter van Zimbabwe se minister en Mugabe-vertroueling, Jonathan Moyo.<\/p>\n<p>Moyo se dogter is dood aangetref Saterdagoggend in haar woonstel. Sy was &#8216;n student aan die Universiteit van Kaapstad.<\/p>\n<p>Zanele Naledi Ntombizodwa Moyo, wat 20 was, is dood aangetref in haar woonstel in Rosebank, naby die universiteit.<\/p>\n<p>Sy het studeer vir &#8216;n graad in politieke wetenskap, internasionale betrekkinge en genderstudies.<\/p>\n<p>Minister Moyo het die nuus op Twitter bekendgemaak en haar beskryf as &#8216;n &#8220;engel&#8221;. Hy het geskryf: &#8220;God se mense, my engel dogter Zanele is nie meer nie.&#8221;<\/p>\n<p>Hy is in kennis gestel deur sy volgelinge tydens &#8216;n lesing by die Nasionale Universiteit van Wetenskap en Tegnologie in Bulawayo.<\/p>\n<p>Simiso Mlevu, woordvoerder van die gesin, het ges\u00ea &#8216;n nadoodse ondersoek en ondersoeke is tans aan die gang om die oorsaak van haar dood te bepaal.<\/p>\n<p>Bloed het uit haar neus geloop en sy het glo &#8216;n kopwond gehad, volgens polisiebronne.<\/p>\n<p>Moyo, wat aangekla is van bedrog in 1993, is daarvan beskuldig dat hy $88 000 gesteel het toe hy die programdirekteur van die Ford Foundation in Kenia was.<\/p>\n<p>In 1998, terwyl hy in Suid-Afrika by die Universiteit van die Witwatersrand was, waar hy besig was met &#8216;n projek geborg deur die Amerikaanse WK Kellogg-stigting, het die universiteit beweer dat hy weggeloop het met deel van die R100 miljoen se navorsingstoekenning.<\/p>\n<p>Hy ontken beide bewerings.<\/p>\n<p>Sy deelname aan beweerde korrupsie het weer opgeduik in 2011 toe hy die Daily News gedagvaar het oor twee berigte uit WikiLeaks waarin hy genoem word.<\/p>\n<p>Die koerant het berig hoe Moyo glo die Verenigde State aangeraai het om &#8220;positiewe seine&#8221; te stuur aan Zanu-PF voor die 2008-verkiesing.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse polisie ondersoek die moord op die dogter van Zimbabwe se minister en Mugabe-vertroueling, Jonathan Moyo. Moyo se dogter is dood aangetref Saterdagoggend in haar woonstel. Sy was &#8216;n student aan die Universiteit van Kaapstad. Zanele Naledi Ntombizodwa Moyo, wat 20 was, is dood aangetref in haar woonstel in Rosebank, naby die universiteit. Sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34553\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dogter van Zim minister dood aangetref&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21535,21533,21534,2300,5170,2848,5210],"class_list":["post-34553","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ford-foundation","tag-jonathan-moyo","tag-kellogg-stigting","tag-korrupsie","tag-moord","tag-vsa","tag-zanu-pf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34553","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34553"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34553\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34553"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34553"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34553"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}