{"id":34550,"date":"2015-10-19T08:00:34","date_gmt":"2015-10-19T06:00:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34550"},"modified":"2015-10-19T08:00:34","modified_gmt":"2015-10-19T06:00:34","slug":"staatsveiligheid-slaan-toe-op-buitelandse-agente-in-parlement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34550","title":{"rendered":"Staatsveiligheid slaan toe op buitelandse agente in parlement"},"content":{"rendered":"<p>Die Staatsveiligheidsagentskap het toegeslaan op buitelandse agente wat hulself voordoen as joernaliste asook nie-regeringsorgansiasies se verteenwoordigers in die parlement.<\/p>\n<p>Die<em> Sunday Times <\/em>berig dat &#8216;n reeks vergaderings verlede week met intelligensiebeamptes gehou is om parlement\u00eare personeel in te lig oor buitelandse agendas.<\/p>\n<p>Tydens voorleggings aan parlement\u00eare personeel, is joernaliste as een van die veiligheidsbedreigings vir Suid-Afrika uitgewys.<\/p>\n<p>Die vergaderings is byeengeroep deur intelligensie-offisiere en intelligensie-amptenare het ges\u00ea hulle sal nie huiwer om kommunikasie soos Whatsapp, SMS&#8217;e en e-posse te keur nie.<\/p>\n<p>Senuweeagtige personeel het verneem dat twee joernaliste, lede van die parlement\u00eare persgalery, vir die Franse en Amerikaanse regerings spioeneer.<\/p>\n<p>Lede van die personeel met dubbele burgerskap se sekerheidsklarings sal voortaan negatief daardeur be\u00efnvloed word. <\/p>\n<p>Personeel is gewaarsku dat indien hulle nie afsien van &#8216;n buitelandse paspoort nie, hulle die risiko loop om hul sekerheidsklarings te verloor.<\/p>\n<p>Die opskerping van veiligheidsmaatre\u00ebls in die parlement kon nadat die EFF vroe\u00ebr probeer het om verrigtinge te ontwrig.<\/p>\n<p>&#8220;Die media word gesien as &#8216;n vyand. Hulle [intelligensie-amptenare] s\u00ea sommige media werk vir buitelandse regerings. Hulle voel ook dat sommige lede van die ANC in die parlement bestuurders gebruik om teen die ANC te werk,&#8221; het &#8216;n amptenaar wat &#8216;n sessie bygewoon het, aan die Times ges\u00ea.<\/p>\n<p>Een aanbieder het ook spesifiek die <em>Right2Know<\/em>-veldtog gekoppel aan spioenasie vir &#8216;n buitelandse moondheid,&#8221; het &#8216;n amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p><em>Right2Know<\/em> se Murray Hunter het ges\u00ea die organisasie bestaan \u200b\u200buit &#8220;gewone Suid-Afrikaners&#8221; wat in diens van &#8220;vryheid van uitdrukking en toegang tot inligting optree om hul grondwetlike regte te beskerm&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is woedend, maar nie verbaas nie, deur die paranoia en minagting wat die sekurokrate vir gewone mense en hul organisasies toon,&#8221; s\u00ea Hunter. <\/p>\n<p>Die voormalige minister van intelligensie, Siyabonga Cwele, het reeds vakbonde soos Numsa en Amcu, Abahlali baseMjondolo en die <em>Treatment Action Campaign<\/em>, die Anti-Privatiseringsforum, die <em>Anti-Eviction Campaign<\/em> en die <em>Landless People&#8217;s<\/em> Beweging, asook Hunter se organisasie as buitelandse agente uitgesonder.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Staatsveiligheidsagentskap het toegeslaan op buitelandse agente wat hulself voordoen as joernaliste asook nie-regeringsorgansiasies se verteenwoordigers in die parlement. Die Sunday Times berig dat &#8216;n reeks vergaderings verlede week met intelligensiebeamptes gehou is om parlement\u00eare personeel in te lig oor buitelandse agendas. Tydens voorleggings aan parlement\u00eare personeel, is joernaliste as een van die veiligheidsbedreigings vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34550\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Staatsveiligheid slaan toe op buitelandse agente in parlement&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,21531,10876,9056,8897,21532,2916,17585],"class_list":["post-34550","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-buitelandse-agente","tag-eff","tag-intelligensie","tag-parlement","tag-right2know","tag-spioenasie","tag-staatsveiligheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34550","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34550"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34550\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34550"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34550"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34550"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}