{"id":3454,"date":"2008-11-17T02:48:20","date_gmt":"2008-11-17T02:48:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3454"},"modified":"2008-11-17T02:48:20","modified_gmt":"2008-11-17T02:48:20","slug":"lekotavergadering-swak-bygewoon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3454","title":{"rendered":"Lekotavergadering swak bygewoon"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; die beleid van die party sal uitgewerk word wanneer dit formeel aangekondig word op 16 Desember.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Volkskongres stem ook nie saam dat die land se sekuriteitsinstellings met enige politieke party geallieerd is nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Dit is verkeerd om die sekerheidsmagte met &#39;n party geallieerd te h&ecirc;. Ons sal nooit toelaat dat die SANW polities geori&euml;nteerd is nie. Hoe sal die bevolking voel met &#39;n weermag wat polities geori&euml;nteerd is?&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Indien ons die mandaat kry, sal ons wetgewing skep wat die polisie, inligtingsdienste en weermag apolities laat. Hulle werk is om die konstitusie te beskerm&quot; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Met verwysing na die polisie, het hy gevra hoekom daar nog nie &#39;n enkele ANC-lid in hegtenis geneem is deur die polisie nadat verskeie Volkskongres vergaderings, insluitende die mees onlangse een in Verulam, naby Durban, deur ANC-lede ontwrig is nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Meer as 200 mense, meeste met T-hemde met Jacob Zuma se gesig op en Zumaplakkate in die hande, het by die saal ingebars en getoi-toi, wat die vergadering ontwrig het waar hy veronderstel was om te praat. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die ANC se provinsiale sekretarisgeneraal, Senzo Mchunu, het Vrydag ges&ecirc; dat Lekota moet fokus op beleid en moet ophou om die gewone partylede kwaad te maak deur &quot;op hulle te urineer.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Kort nadat Lekota die Bayviewgemeenskapsaal verlaat het, het &#39;n groep van 40 mense wat Zuma se kleure gedra het opgedaag en die pad geblokkeer, nadat hulle deur die polisie van die perseel af weggewys is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Polisie moes ook tussenbeide tree om te verseker dat die plaaslike Volkskongresorganiseerder, Phillip Mhlongo, kon padgee nadat ANC-ondersteuners sy kar omsingel het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die vergadering sou oorspronklik by &#39;n skool plaasvind, maar volgens die organiseerders is die plek op die laaste oomblik verander vir sekuriteitsredes. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Plaaslike ANC-raadslid, Visven Reddy, is gesien dat hy verskeie kere verby die saal gery het voordat karre en bakkies aangekom het wat vol ANC-ondersteuners gelaai was.&nbsp; <\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/57-vlagostojkie-svetil-niki\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u0432\u043b\u0430\u0433\u043e\u0441\u0442\u043e\u0439\u043a\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0432\u0430\u043d\u043d\u043e\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=rec&#038;id=147165\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div id=\":20\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span>Suid-Afrika se president, provinsiale premiers en burgemeesters moet direk deur die kiesers verkies word en nie aangestel word deur &#39;n partyhi&euml;rargie nie, het Volkskongresvoorsitter, Mosiuoa Lekota Sondag in Durban ges&ecirc;. Lekota het by &#39;n vergadering van sowat 50 mense in Durban se Chatsworthgebied gepraat. <\/span><\/p>\n<p><\/p>\n<p><span><span><br \/><\/span><\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3280,21089,21108],"class_list":["post-3454","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-lekotavergadering-swak-bygewoon","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3454","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3454"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3454\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3454"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3454"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3454"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}