{"id":34525,"date":"2015-10-16T08:37:34","date_gmt":"2015-10-16T06:37:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34525"},"modified":"2015-10-16T08:37:34","modified_gmt":"2015-10-16T06:37:34","slug":"ebola-terug-in-nigerie-londen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34525","title":{"rendered":"Ebola terug in Nigeri\u00eb, Londen"},"content":{"rendered":"<p>Die departement van gemeenskapmedisyne van die Universiteit van Calabar in die Cross River-staat van Nigeri\u00eb ondersoek die jongste geval van Ebola in die land. <\/p>\n<p>Tien mense word in kwarantyn gehou nadat hulle in die suidelike Nigeriese stad Calabar in kontak was met \u2019n pasi\u00ebnt wat simptome soortgelyk aan di\u00e9 van Ebola getoon het. <\/p>\n<p>Die land is \u2019n jaar gelede vry van Ebola verklaar. <\/p>\n<p>Die pasi\u00ebnt het hom verlede week by die Calabar-hospitaal aangemeld met simptome wat ooreenstem met di\u00e9 van Ebola. <\/p>\n<p>Die plaaslike media berig dat die pasi\u00ebnt sedertdien dood is, maar geen amptelike bevestiging is ontvang nie<\/p>\n<p>Intussen verkeer die Skotse verpleegster wat verlede jaar Ebola in Sierra Leone opgedoen het, in &#8216;n &#8220;ernstige toestand&#8221; in &#8216;n isolasie-eenheid in Londen.<\/p>\n<p>&#8216;n Skotse hospitaal het bevestig dat die virus steeds teenwoordig is in Pauline Cafferkey se liggaam na die oorspronklike infeksie.<\/p>\n<p>Die 39-jarige is terug na die isolasie-eenheid gevlieg in die Royal Free Hospital in Londen waar sy vir haar lewe veg.<\/p>\n<p>Liggaamlike weefsel kan die Ebola-infeksie huisves maande nadat die persoon klaarblyklik ten volle herstel het.<\/p>\n<p>Cafferkey van Cambuslang in South Lanarkshire, het byna &#8216;n maand in die eenheid aan die begin van die jaar deurgebring na sy die virus opdoen het in Desember 2014.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van gemeenskapmedisyne van die Universiteit van Calabar in die Cross River-staat van Nigeri\u00eb ondersoek die jongste geval van Ebola in die land. Tien mense word in kwarantyn gehou nadat hulle in die suidelike Nigeriese stad Calabar in kontak was met \u2019n pasi\u00ebnt wat simptome soortgelyk aan di\u00e9 van Ebola getoon het. Die land &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34525\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ebola terug in Nigeri\u00eb, Londen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,16492,18344,13852,5038,9397,5591,9307,9733],"class_list":["post-34525","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-ebola","tag-epidemie","tag-infeksie","tag-londen","tag-nigerie","tag-sierra-leone","tag-virus","tag-vk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34525"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34525\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34525"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}