{"id":34501,"date":"2015-10-15T08:49:36","date_gmt":"2015-10-15T06:49:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34501"},"modified":"2015-10-15T08:49:37","modified_gmt":"2015-10-15T06:49:37","slug":"vrystaatse-onderwys-gee-miljarde-onregmatig-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34501","title":{"rendered":"Vrystaatse onderwys gee miljarde onregmatig uit"},"content":{"rendered":"<p>Die Vrystaatse onderwysdepartement het meer as R2,3 miljard se onre\u00eblmatige uitgawes aangegaan en die meeste daarvan hou verband met die toekenning van tenders.<\/p>\n<p>Dit is volgens die ouditeur-generaal se verslag vir die 2014\/2015 boekjaar wat vandag tydens \u2018n sitting van die staande komitee vir openbare rekeninge in die provinsiale wetgewer bespreek word.<\/p>\n<p>Die verslag het bevind dat tenders toegeken is aan kontrakteurs wat nie aan die nodige vereistes voldoen nie. Kennisgewings vir die tenderproses is ook in baie gevalle nie betyds geadverteer nie. <\/p>\n<p>Amptenare van die departement het nie persoonlike belang of die van nabye familie of vennote by ondernemings wat tenders gekry het, verklaar nie.<\/p>\n<p>Ernstige kommer is uitgespreek oor di\u00e9 departement se finansi\u00eble gesondheid.<\/p>\n<p>Komiteevoorsitter, Neels van Rooyen, s\u00ea hy is bly dat die departement nou met die provinsiale tesourie en die ouditeur-generaal se kantoor saamwerk om die probleem aan te spreek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrystaatse onderwysdepartement het meer as R2,3 miljard se onre\u00eblmatige uitgawes aangegaan en die meeste daarvan hou verband met die toekenning van tenders. Dit is volgens die ouditeur-generaal se verslag vir die 2014\/2015 boekjaar wat vandag tydens \u2018n sitting van die staande komitee vir openbare rekeninge in die provinsiale wetgewer bespreek word. Die verslag het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34501\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrystaatse onderwys gee miljarde onregmatig uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[2300,4817,21520,15410,6307,5250],"class_list":["post-34501","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-korrupsie","tag-onderwys","tag-onregmatige-besteding","tag-tenders","tag-vrystaat","tag-wanbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34501","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34501"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34501\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34501"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34501"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34501"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}