{"id":34491,"date":"2015-10-15T08:19:05","date_gmt":"2015-10-15T06:19:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34491"},"modified":"2015-10-15T18:22:31","modified_gmt":"2015-10-15T16:22:31","slug":"ivoorkus-se-verbod-op-velbleikmiddels-afgelag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34491","title":{"rendered":"Ivoorkus se verbod op velbleikmiddels afgelag"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Groot en groeiende swart bevolking van &#8220;tchatchos&#8221;, &#8216;n onvertaalbare term in die Ivoorkus vir mense wat hul donker velle met produkte soos <em>Fair and White<\/em>, <em>Glow <\/em>en <em>Nature White<\/em> bleik, s\u00ea hulle sal aanhou ondanks &#8216;n verbod.<\/p>\n<p>Die Ivoorkus se regering het vroe\u00ebr hierdie jaar met goeie bedoelings velbleikmiddels verbied, maar swart verbruikers ignoreer dit.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie skoonheidsmiddels en persoonlike sorg produkte word reguleer om die Ivoorkus teen depigmentasie te beskerm, een van die grootste oorsake van die vernietiging van hul gesondheid,&#8221; het die minister van Gesondheid Raymonde Goudou ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hoewel geen amptelike getalle beskikbaar is oor die Ivoorkus se <em>tchatchos <\/em>nie, is Wes-Afrika maar een van die plekke regoor die w\u00eareld waar donker mense droom van &#8216;n ligte vel.<\/p>\n<p>Volgens die W\u00eareldgesondheidsorganisasie, bleik sowat 75 persent van Nigeriese vroue, 27 persent van Senegalese vroue en 33 persent van Suid-Afrikaanse vroue gereeld hul velle. In Indi\u00eb, is meer as die helfte van alle kosmetiese produkte wat verkoop word, velbleikmiddels.<\/p>\n<p>Sulke middels bevat potensi\u00eble karsinogene wat onder meer gebruik word om swart-en-wit foto&#8217;s te ontwikkel.<\/p>\n<p>Van die middels inhibeer ook die produksie van melanien, die pigment wat mense se vel donkerder laat vertoon. <\/p>\n<p>&#8220;Hierdie produkte gee nie &#8216;n ligter vel nie, maar brand eerder die eerste epidermale laag van die vel af,&#8221; het &#8216;n dermatoloog gewaarsku. Dit word in die Europese Unie verbied.<\/p>\n<p>Die middels werk nie op voete, bene en elmbo\u00eb nie, wat dit maklik maak om <em>tchatchos <\/em> raak te sien. <\/p>\n<p>Verbruikers kla van migraine, ho\u00eb bloeddruk en velkanker.<\/p>\n<p>Die groot vraag na velbleikmiddels in Wes-Afrika is te wyte aan die wydverspreide geloof dat donker velle vuil is.<\/p>\n<p>By &#8216;n skoonheidsalon in Abidjan het swart vroue ges\u00ea hulle blameer mans wat meer van ligter vroue hou, maar mans s\u00ea weer vroue word be\u00efnvloed deur die vermaaklikheidsbedryf.<\/p>\n<p>&#8220;Vroue doen dit, want dit is wat mans wil h\u00ea,&#8221; s\u00ea &#8216;n eienares van &#8216;n skoonheidsalon. &#8220;Hier in die Ivoorkus, wil elke vrou gesien word as pragtig deur mans met die hoop om te kan trou.&#8221;<\/p>\n<p>Sy het bygevoeg: &#8220;As jy nie die reguit hare het nie, en wat mans dink &#8216;n mooi vel is nie, sal hulle jou laat weet hulle soek elders. Ek het baie aanstaande bruide wat na my kom vir bleikmiddels om hul velle ligter te maak voor hul troue.&#8221;<\/p>\n<p>Sy het bygevoeg dat die verbod op velbleikmiddels niks beteken nie, want die maatskappye wat sulke produkte vervaardig word nie geteiken nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groot en groeiende swart bevolking van &#8220;tchatchos&#8221;, &#8216;n onvertaalbare term in die Ivoorkus vir mense wat hul donker velle met produkte soos Fair and White, Glow en Nature White bleik, s\u00ea hulle sal aanhou ondanks &#8216;n verbod. Die Ivoorkus se regering het vroe\u00ebr hierdie jaar met goeie bedoelings velbleikmiddels verbied, maar swart verbruikers ignoreer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34491\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ivoorkus se verbod op velbleikmiddels afgelag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34494,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,6275,8026,18406,266,21513,11788,21512],"class_list":["post-34491","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-blankes","tag-indie","tag-politiek-korrek","tag-rassisme","tag-swart-velle","tag-velbleikmiddels","tag-velkanker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34491","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34491"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34491\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34494"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34491"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34491"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34491"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}