{"id":34487,"date":"2015-10-14T18:58:40","date_gmt":"2015-10-14T16:58:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34487"},"modified":"2015-10-15T07:26:14","modified_gmt":"2015-10-15T05:26:14","slug":"brug-stort-in-duie-oor-besige-johannesburgse-snelweg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34487","title":{"rendered":"Brug stort in duie oor besige Johannesburgse snelweg"},"content":{"rendered":"<p>Ten minste drie mense is dood en 17 beseer as &#8216;n gevolg van &#8216;n brug oor een van Johannesburg se besigste snelwe\u00eb wat in duie gestort het. <\/p>\n<p>Duisende motoriste is in verkeersknope van kilometers lank opgehou deur die ineenstorting.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is baie bekommerd oor die beseerdes. Dit is &#8216;n baie besige snelweg en dit was &#8216;n aktiewe konstruksie-terrein,&#8221; het &#8216;n woordvoerder van Murray &#038; Roberts ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ed Jardim het ges\u00ea hy is nie bewus op hierdie stadium van enige konstruksiewerkers wat beseer is nie.<\/p>\n<p>Murray &#038; Roberts het bevestig dat &#8216;n ondersteuningstruktuur wat opgerig is om &#8216;n voetgangerbrug oor die M1 te bou, in duie gestort het.<\/p>\n<p>Verdere inligting sal vrygestel word wanneer sulke inligting beskikbaar is, het die maatskappy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die maatskappy is verantwoordelik vir die bou van die tydelike brug wat die lokasie Alexandra aan die welvarende Sandton sal verbind.<\/p>\n<p>Die brug is ontwerp as &#8216;n voetganger en fietsrybrug.<\/p>\n<p>Die projek kos R130 miljoen en word beskou as &#8216;n vinniger en veiliger roete vir die beraamde 10.000 voetgangers wat daagliks tussen die twee gebiede beweeg.<\/p>\n<p>Dit sou teen Oktober 2016 voltooi word.<\/p>\n<p>Intussen het M&#038;R se aandeelprys drasties gedaal.<\/p>\n<p>Motoriste is gevra om die M1-hoofweg naby Grayston-rylaan in Sandton te vermy omdat die pad steeds gesluit is vir verkeer terwyl opruimingswerk voortduur. <\/p>\n<p>Die Johannesburgse metropolisie is ontplooi en herlei tans verkeer tussen Johannesburg en Pretoria na die Grayston-afrit. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten minste drie mense is dood en 17 beseer as &#8216;n gevolg van &#8216;n brug oor een van Johannesburg se besigste snelwe\u00eb wat in duie gestort het. Duisende motoriste is in verkeersknope van kilometers lank opgehou deur die ineenstorting. &#8220;Ons is baie bekommerd oor die beseerdes. Dit is &#8216;n baie besige snelweg en dit was &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34487\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brug stort in duie oor besige Johannesburgse snelweg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19929,13740,21511,21509,21510,15030],"class_list":["post-34487","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brug","tag-konstruksiemaatskappy","tag-lokasie-sandton","tag-m1","tag-murray-roberts","tag-snelweg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34487","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34487"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34487\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34487"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34487"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34487"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}