{"id":34471,"date":"2015-10-14T08:41:27","date_gmt":"2015-10-14T06:41:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34471"},"modified":"2015-10-14T08:44:45","modified_gmt":"2015-10-14T06:44:45","slug":"tunisiers-wen-nobelvredesprys-vir-arabiese-lente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34471","title":{"rendered":"Tunisi\u00ebrs wen Nobelvredesprys vir Arabiese Lente"},"content":{"rendered":"<p>Tunisi\u00eb se Nasionale Dialoogkwartet het Vrydag die Nobelvredesprys gewen vir sy bydrae om demokrasie te bevorder.<\/p>\n<p>Die Arabiese Lente in Tunisi\u00eb, is deur die Nobelkomitee voorgehou as &#8216;n voorbeeld van vreedsame oorgang in \u2019n streek wat onder geweld en opstand gebuk gaan.<\/p>\n<p>Die kwartet, bestaande uit die Tunisiese algemene werkersvakbond, die konfederasie van nywerheid, handel en kunshandwerk, die menseregteliga en die orde van regspraktisyns, het in 2013 tot stand gekom.<\/p>\n<p>Die kwartet het die demokratiseringsproses ondersteun toe dit die gevaar geloop het om in duie te stort, het die Nobelkomitee ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDit is \u2019n blye en trotse dag vir Tunisi\u00eb, maar ook \u2019n dag van hoop vir die Arabiese w\u00eareld,\u201d het Hussein Abassi, hoof van die Tunisiese werkgewersvakbond, Vrydag ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDie prys stuur \u2019n boodskap na ons streek om wapens neer te l\u00ea en \u2019n gesprek om \u2019n onderhandelings\u00adtafel te voer.\u201d<\/p>\n<p>Met sy nuwe grondwet, vrye verkiesings en \u2019n politiek van kompromie tussen Islamitiese en sekul\u00eare leiers, word Tunisi\u00eb voorgehou as \u2019n model vir die oorgang van \u2019n diktatorskap na \u2019n demokrasie.<\/p>\n<p>\u201cDit is wonderlik. Tunisi\u00eb is \u2019n Arabiese land wat uitstekend gevaar het sedert die Arabiese Lente,\u201d het Ahmad Fawzi, &#8216;n woordvoerder van die Verenigde Nasies, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intussen het die Libiese konflik oorgespoel na Tunisi\u00eb met &#8216;n gewapende groep in die noordwestelike Libiese kusstad Sabratha wat honderde Tunisi\u00ebrs Maandagnag ontvoer het. <\/p>\n<p>Die aantal gyselaars is nog nie bevestig nie, maar volgens plaaslike nuusberigte is 300 Tunisi\u00ebrs ontvoer. <\/p>\n<p>Militante uit Libi\u00eb het verantwoordelikheid vir die ontvoering aanvaar.<\/p>\n<p>Die ontvoering was glo uit wraak teen die Tunisiese regering, omdat Tunisiese veiligheidsmagte onlangs &#8216;n Libiese politikus in hegtenis geneem het weens sy betrokkenheid by terreur.<\/p>\n<p>Betogings is in Libi\u00eb gehou di\u00e9 week op Martelaarsplein in sentraal Tripoli teen die nasionale eenheidsregering wat deur die Verenigde Nasies se gesant, Bernardino Leon, voorgestel is. <\/p>\n<p>Libiese politici\u00ad het ingestem tot \u2019n nuwe nasionale regering onder leiding van eerste minister Fayez el-Sarraj n\u00e1 maande van uitgerekte onderhandelinge. <\/p>\n<p>Libi\u00eb is sedert die val van Moeammar Ghaddafi in chaos gedompel. Die land het twee mededingende parlemente en verskeie groepe veg om beheer van die land se energiehulpbronne.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tunisi\u00eb se Nasionale Dialoogkwartet het Vrydag die Nobelvredesprys gewen vir sy bydrae om demokrasie te bevorder. Die Arabiese Lente in Tunisi\u00eb, is deur die Nobelkomitee voorgehou as &#8216;n voorbeeld van vreedsame oorgang in \u2019n streek wat onder geweld en opstand gebuk gaan. Die kwartet, bestaande uit die Tunisiese algemene werkersvakbond, die konfederasie van nywerheid, handel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34471\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tunisi\u00ebrs wen Nobelvredesprys vir Arabiese Lente&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21504,5031,20466,1665,17039,15225,10964,7983,7829,20765,18061],"class_list":["post-34471","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-arabiese-lente","tag-demokrasie","tag-dialoog","tag-geweld","tag-isis","tag-konflik","tag-libie","tag-nobelvredesprys","tag-terreur","tag-tunisie","tag-vrede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34471","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34471"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34471\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34471"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34471"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34471"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}