{"id":34468,"date":"2015-10-14T08:27:26","date_gmt":"2015-10-14T06:27:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34468"},"modified":"2015-10-14T08:27:26","modified_gmt":"2015-10-14T06:27:26","slug":"associated-press-val-trump-se-bestuurstyl-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34468","title":{"rendered":"Associated Press val Trump se bestuurstyl aan"},"content":{"rendered":"<p>Donald Trump is in die visier van die<em> Lobby <\/em>in die VSA, klaarblyklik weens sy stygende gewildheid.<\/p>\n<p>Trump loop los voor in die Republikeine se benoemingstryd.<\/p>\n<p>Die direkteure van &#8216;n luukse eiendomsontwikkeling wat die Trump-handelsmerk dra, het sy glo maatskappy afgedank oor beweringe van &#8220;wanbestuur en oorbesteding asook onbekende bedrae aan bonusse wat uitbetaal is&#8221;, het AP eksklusief berig.<\/p>\n<p>Die gebeure in Sentraal-Amerika se grootste gebouekompleks, Panama City Trump Ocean Club, het nie veel met die Republikeinse party se voorloper in die wedloop om nominasie as presidents\u00adkandidaat te make nie, maar volgens ene Jeff Horwitz is dit &#8216;n &#8220;klad&#8221; op Trump se bestuurstyl.<\/p>\n<p>Terwyl die kompleks probleme ervaar het in 2007 met die w\u00eareldwye resessie, het Trump nogtans &#8216;n wins van $20 miljoen gewys. Trump was klaarblyklik ook nie die ontwikkelaar van die projek nie, ten spyte van Horwitz se vele insinuasies.<\/p>\n<p>In \u2019n onderhoud het Trump se seun, Eric, die beweringe van wanbestuur afgemaak en dit bestempel as \u2019n poging om Trump se reputasie skade te berokken.<\/p>\n<p>Alhoewel Trump afgedank is deur die bestuur van die eiendom, wil hulle graag sy naam behou vir die ontwikkeling. <\/p>\n<p>Al Monstavicius, &#8216;n afgetrede mediese dokter van Nevada wat &#8216;n luukse dak-suite in die kompleks gekoop het, s\u00ea die naam is &#8216;n magneet vir baie mense. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Donald Trump is in die visier van die Lobby in die VSA, klaarblyklik weens sy stygende gewildheid. Trump loop los voor in die Republikeine se benoemingstryd. Die direkteure van &#8216;n luukse eiendomsontwikkeling wat die Trump-handelsmerk dra, het sy glo maatskappy afgedank oor beweringe van &#8220;wanbestuur en oorbesteding asook onbekende bedrae aan bonusse wat uitbetaal is&#8221;, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34468\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Associated Press val Trump se bestuurstyl aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21502,12998,11229,21503,19067,5250],"class_list":["post-34468","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bestuurstyl","tag-donald-trump","tag-eiendomsontwikkeling","tag-eric-trump","tag-panama","tag-wanbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34468","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34468"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34468\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34468"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34468"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34468"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}