{"id":34387,"date":"2015-10-09T09:02:00","date_gmt":"2015-10-09T07:02:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34387"},"modified":"2015-10-09T10:09:16","modified_gmt":"2015-10-09T08:09:16","slug":"ivoorkus-verkiesing-in-die-weegskaal-oor-ongeloofwaardige-kandidaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34387","title":{"rendered":"Ivoorkus-verkiesing in die weegskaal oor ongeloofwaardige kandidaat"},"content":{"rendered":"<p>Vyf van die Ivoorkus se tien presidentskandidate het Woensdag ges\u00ea die land is nie gereed om geloofwaardige en deursigtige verkiesings op 15 Oktober te hou nie.<\/p>\n<p>Hulle dreig nou om hulle aan die verkiesings te onttrek.<\/p>\n<p>Opposisiegroepe s\u00ea Alassane Ouattara se ouers is nie Ivoorkus-burgers nie, dieselfde beswaar wat voor die dodelike onrus in 2010-2011 geopper is en waarin meer as 3000 dood is.<\/p>\n<p>Die voormalige president Laurent Gbagbo, wat aangekla is deur die Internasionale Strafhof vir misdade teen die mensdom moet in November in Den Haag oor di\u00e9 onrus verskyn.<\/p>\n<p>Hy het geweier om van sy pos te bedank en erken nie Ouattara se oorwinning by die stembus nie. Ouattara is &#8216;n Moslem en ekonoom wat voorheen vir die IMF gewerk het.<\/p>\n<p>Die vyf kandidate het die week tydens \u2018n byeenkoms van die Nasionale Koalisie vir Verandering (CNC) in die hoofstad, Abidjan, gepraat.<\/p>\n<p>\u2018n Voormalige speaker, Mamadou Coulibaly, het ges\u00ea sommige presidentskandidate is nie gereed om in die huidige omstandighede aan verkiesings deel te neem nie. Hy wil ook h\u00ea die nege presidentskandidate wat die huidige president, Alassane Ouattara, teenstaan, moet byeenkom en \u201cgesels\u201d.<\/p>\n<p>Ander opposisieleiers het weer te velde getrek teen die onafhanklike verkiesingskommissie wat volgens hulle ten gunste van Ouattara is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyf van die Ivoorkus se tien presidentskandidate het Woensdag ges\u00ea die land is nie gereed om geloofwaardige en deursigtige verkiesings op 15 Oktober te hou nie. Hulle dreig nou om hulle aan die verkiesings te onttrek. Opposisiegroepe s\u00ea Alassane Ouattara se ouers is nie Ivoorkus-burgers nie, dieselfde beswaar wat voor die dodelike onrus in 2010-2011 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34387\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ivoorkus-verkiesing in die weegskaal oor ongeloofwaardige kandidaat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12035,6977,9955,9634,5593,4635],"class_list":["post-34387","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ekonoom","tag-imf","tag-internasionale-strafhof","tag-ivoorkus","tag-onrus","tag-verkiesings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34387","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34387"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34387\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34387"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34387"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34387"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}