{"id":34357,"date":"2015-10-08T08:31:42","date_gmt":"2015-10-08T06:31:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34357"},"modified":"2015-10-08T08:31:42","modified_gmt":"2015-10-08T06:31:42","slug":"amerika-kry-welverdiende-rugbyloesing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34357","title":{"rendered":"Amerika kry welverdiende rugbyloesing"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is met 16 punte bo-aan groep C van die Rugby W\u00eareldbekertoernooi wat in Brittanje gehou word. <\/p>\n<p>Daarmee is die Bokke se plek in die kwarteindronde in Londen verseker. <\/p>\n<p>Die Springbokke het Amerika Woensdag &#8216;n pakslae gegee van 64-0 en altesaam nege drie\u00eb gedruk, terwyl &#8216;n strafdrie ook toegeken is.  <\/p>\n<p>Die VSA se afrigter, Mike Tolkin, het 12 veranderinge aan sy beginspan aangebring, wat kennelik &#8216;n duur fout was.<\/p>\n<p>Die belowende senter, Damian de Allende is as Speler van die Wedstryd aangewys nadat hy &#8216;n drie gedruk het. <\/p>\n<p>Die veteraanspeler, Bryan Habana, het &#8216;n driekuns behaal, maar kon nie die rekord vir drie\u00eb in &#8216;n W\u00eareldbekerstryd van die All Black Jonah Lomu verbeter nie.<\/p>\n<p>Die Springbokke sal in die volgende ronde teen Wallis of Australi\u00eb te staan kom. <\/p>\n<p>In sy laaste wedstryd het Georgi\u00eb sy wedstryd teen Namibi\u00eb naelskraap met 17-16 gewen.<\/p>\n<p>Die Namibi\u00ebrs se span het hoofsaaklik uit Afrikaners bestaan wat verbete verdedig het.<\/p>\n<p>Jacques Burger, die Namibiese kaptein wat aan die voorpunt van die Namibiese fisieke aanslag was, is egter vroeg in wedstryd beseer en moes van die veld af.<\/p>\n<p>Die span se Walliese afrigter Phil Davies het sewe veranderinge aangebring aan sy span. Die <\/p>\n<p>Die hoop van die Namibiese span was die haker Torsten van Jaarsveld, een van die staatmakers met sy akkurate ingooiwerk.<\/p>\n<p>Die Vrystaat Cheetahs se Curriebeker-kaptein het vanjaar se Superrugbyreeks as die haker met die meeste suksesvolle ingooie afgesluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is met 16 punte bo-aan groep C van die Rugby W\u00eareldbekertoernooi wat in Brittanje gehou word. Daarmee is die Bokke se plek in die kwarteindronde in Londen verseker. Die Springbokke het Amerika Woensdag &#8216;n pakslae gegee van 64-0 en altesaam nege drie\u00eb gedruk, terwyl &#8216;n strafdrie ook toegeken is. Die VSA se afrigter, Mike &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34357\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerika kry welverdiende rugbyloesing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34358,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21467,5038,6831,21114,6714],"class_list":["post-34357","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-driekuns","tag-londen","tag-namibie","tag-c78-rugby","tag-wereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34357","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34357"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34357\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34358"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34357"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34357"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34357"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}