{"id":34346,"date":"2015-10-07T10:45:21","date_gmt":"2015-10-07T08:45:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34346"},"modified":"2015-10-07T10:45:21","modified_gmt":"2015-10-07T08:45:21","slug":"isis-vernietig-geskiedkundige-erfenis-verder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34346","title":{"rendered":"ISIS vernietig geskiedkundige erfenis verder"},"content":{"rendered":"<p>Lede van die die Islamitiese Staat (ISIS) het die naweek die eeue oue triomfboog in die geskiedkundige stad Palmira opgeblaas.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr het die beweging ook twee tempels en ander strukture in die 2 000 jaar oue stad verwoes.<\/p>\n<p>Die terroriste het die stad, \u2019n Unesco-bewaringsgebied, in Mei verower. Hulle beskou die geskiedkundige geboue en monumente as heidens en teen hul geloof.<\/p>\n<p>\u201cDit is asof \u2019n vloek die stad getref het. Daar sal niks oorbly as dit in hul hande bly nie,\u201d het Maamoun Abdulkarim, hoof van oudhedebewaring in Siri\u00eb, ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cHulle is nou op \u2019n moedswillige vernietigingstog. Hul optrede word nie meer deur ideologie of godsdiens gemotiveer nie. Hulle blaas nou ook geboue op wat geen godsdienstige betekenis het nie.\u201d Die rebelle het in Augustus die tempel van Baal Shamin en die tempel van Bel vernietig. <\/p>\n<p>Dit is van die geboue uit die Romeinse era wat die beste behoue gebly het. Unesco\u00ad het die vernietiging van geskiedkundige terreine in Palmira as oorlogsmisdade bestempel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lede van die die Islamitiese Staat (ISIS) het die naweek die eeue oue triomfboog in die geskiedkundige stad Palmira opgeblaas. Vroe\u00ebr het die beweging ook twee tempels en ander strukture in die 2 000 jaar oue stad verwoes. Die terroriste het die stad, \u2019n Unesco-bewaringsgebied, in Mei verower. Hulle beskou die geskiedkundige geboue en monumente &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34346\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ISIS vernietig geskiedkundige erfenis verder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21460,17039,21459,21461,14080],"class_list":["post-34346","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bewaringsgebied","tag-isis","tag-palmira","tag-romeinse-tyd","tag-unesco"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34346\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}