{"id":34321,"date":"2015-10-06T08:29:21","date_gmt":"2015-10-06T06:29:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34321"},"modified":"2015-10-06T10:15:30","modified_gmt":"2015-10-06T08:15:30","slug":"zuma-ontmoet-visekanseliers-vandag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34321","title":{"rendered":"Zuma ontmoet visekanseliers vandag"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma sal vandag die visekanseliers van ho\u00ebr onderwysinstellings ontmoet om oor verskeie brandende kwessies te praat wat universiteite regoor die land raak.<\/p>\n<p>Die vergadering sal op versoek van die Universiteitsraadvoorsittersforum van Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Universiteite plaasvind.<\/p>\n<p>Die Presidensie se waarnemende woordvoerder, Bongani Majola, s\u00ea die regering sal ook toekomstige planne vir ho\u00ebronderwysinstellings in die land openbaar.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea Zuma sal deur verskeie ministers, waaronder die minister van Ho\u00ebr Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, by die vergadering in die Uniegebou vergesel word.<\/p>\n<p>Befondsingsverwante kwessies wat tot studenteprotes lei, is &#8216;n gereelde gebeurtenis by UKZN, maar het veral verlede maand gewelddadig geraak toe die administrasiegebou op die Westvillekampus, tesame met twee voertuie, aan die brand gesteek is.<\/p>\n<p>Die studentekantoor op die Westvillekampus is ook verlede week aan die brand gesteek. Studente van die Westville- en Pietermaritzburgkampusse is oor die afgelope drie weke\u00a0in hegtenis geneem, en ten minste 10 studente is geskors.<\/p>\n<p>Volgens internasionale standaarde is die vlak waarop ho\u00ebr onderwys in Suid-Afrika befonds word, laag.<\/p>\n<p>Dieselfde verslag van 2013 noem die huidige &#8220;onvoldoende&#8221; koers van staatsbesteding aan ho\u00ebr onderwys as &#8216;n faktor wat verhinder dat die volgende geslag\u00a0akademici ontwikkel word.<\/p>\n<p>Die aantal studente wat ingeskryf is aan Suid-Afrika se universiteite sal na verwagtig teen 2019 1,1 miljoen wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma sal vandag die visekanseliers van ho\u00ebr onderwysinstellings ontmoet om oor verskeie brandende kwessies te praat wat universiteite regoor die land raak. Die vergadering sal op versoek van die Universiteitsraadvoorsittersforum van Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Universiteite plaasvind. Die Presidensie se waarnemende woordvoerder, Bongani Majola, s\u00ea die regering sal ook toekomstige planne vir ho\u00ebronderwysinstellings in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34321\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma ontmoet visekanseliers vandag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19492,8119,1665,17368,4917],"class_list":["post-34321","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-befondsing","tag-beurse","tag-geweld","tag-hoer-onderwys","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34321","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34321"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34321\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34321"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34321"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34321"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}