{"id":34317,"date":"2015-10-06T08:11:10","date_gmt":"2015-10-06T06:11:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34317"},"modified":"2015-10-06T08:11:10","modified_gmt":"2015-10-06T06:11:10","slug":"amerikaanse-lugaanval-op-hospitaal-skerp-veroordeel-deur-vn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34317","title":{"rendered":"Amerikaanse lugaanval op hospitaal skerp veroordeel deur VN"},"content":{"rendered":"<p>Die Verenigde Nasies (VN) het \u2019n aanval op \u2019n hospitaal van die organisasie M\u00e9decins Sans Fronti\u00e8res (MSF), beter bekend as Dokters Sonder Grense, in Koendoez in Afganistan skerp veroordeel.<\/p>\n<p>Die hoof van die VN se humanit\u00eare sending, Zeid Ra\u2019ad Al Hoessein, het ges\u00ea indien \u2019n ondersoek sou bevind dat die \u00adhospitaal met opset geteiken is, dit as \u2019n oorlogsmisdaad beskou sal word.<\/p>\n<p>Die sekretaris-generaal van die VN, Ban Ki-moon, s\u00ea &#8216;n grondige en onpartydige ondersoek na die voorval moet spoedig volg.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse president, Barack Obama, het ook &#8216;n ondersoek na die tragedie belowe. Jens Stoltenberg, NAVO se sekretaris-generaal het ook sy &#8220;diepe meegevoel&#8221; uitgespreek.<\/p>\n<p>Negentien mense, onder wie 12 personeellede van MSF, is in die aanval dood.<\/p>\n<p>Volgens MSF is die intensiewesorg- en ongevalle-eenheid in vlamme gelaat en het pasi\u00ebnte doodgebrand.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse lugmag het erken dat hy in die \u00adomgewing van die hospitaal \u2019n lugaanval uit\u00adgevoer het.<\/p>\n<p>\u201cDie departement van verdediging sal \u2019n\u00ad \u00advolledig ondersoek doen en ons sal op die uitslag van die \u00adondersoek wag voordat ons enige verdere \u00adbesluite neem rakende die o\u00admstandighede wat die aanval betref,\u201d het Obama in \u2019n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Dokters Sonder Grense is die GPS-ko\u00f6rdinate van sy fasiliteite in Koendoez by verskeie \u00adgeleenthede aan Amerikaanse magte in Afghanistan deurgegee.<\/p>\n<p>Afgaanse regeringsmagte, met die steun van onder meer Amerikaanse lugaanvalle, het die af\u00adgelope paar dae na wat berig word dele van \u00adKoendoez in hewige gevegte herower nadat die Taliban die stad vroe\u00ebr \u00advandeesweek \u00adingeneem het.<\/p>\n<p>Die Taliban se suksesvolle aanslag was \u2019n \u00advernederende nederlaag vir die VSA. Dit was die eerste keer sedert 2001 dat \u2019n provinsiale hoofstad in die Taliban se hande beland het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde Nasies (VN) het \u2019n aanval op \u2019n hospitaal van die organisasie M\u00e9decins Sans Fronti\u00e8res (MSF), beter bekend as Dokters Sonder Grense, in Koendoez in Afganistan skerp veroordeel. Die hoof van die VN se humanit\u00eare sending, Zeid Ra\u2019ad Al Hoessein, het ges\u00ea indien \u2019n ondersoek sou bevind dat die \u00adhospitaal met opset geteiken is, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34317\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse lugaanval op hospitaal skerp veroordeel deur VN&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[10051,16603,10710,16602,21450,6663],"class_list":["post-34317","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afganistan","tag-dokters-sonder-grense","tag-hospitaal","tag-msf","tag-oorlogsmisdaad","tag-taliban"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34317","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34317"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34317\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34317"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34317"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34317"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}