{"id":34311,"date":"2015-10-06T07:54:10","date_gmt":"2015-10-06T05:54:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34311"},"modified":"2015-10-06T07:54:49","modified_gmt":"2015-10-06T05:54:49","slug":"china-kondig-infrastruktuurprojekte-in-guinee-bissau-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34311","title":{"rendered":"China kondig infrastruktuurprojekte in Guinee-Bissau aan"},"content":{"rendered":"<p>Die aankondiging dat China vier groot infrastruktuurprojekte, insluitend die oprigting van &#8216;n presidensi\u00eble woning, in Guinee-Bissau sal onderneem, kom te midde van nuwe politieke onrus.<\/p>\n<p>Di\u00e9 Wes-Afrika-land het sedert onafhanklikheid van Portugal in 1974 nog nie een president gehad wat sy verkose termyn voltooi het nie en het sedert 1980 onder nege staatsgrepe deurgeloop.<\/p>\n<p>Die aankondiging is Maandag deur die vise-president van die Kamer van Handel, produksie en Landbou van Guinee-Bissau gedoen, nadat president Jose Maria Vaz die Chinese afvaardiging ontmoet het.<\/p>\n<p>Mama Samba Embalo het bygevoeg dat Chinese entrepreneurs wat deel is van die missie belowe het om te bel\u00ea in Guinee-Bissau se landbou, veral in die ryssektor.<\/p>\n<p>Die missie van die Chinese Kamer van Koophandel, onder leiding van me Li Guixiang, bly in Guinee-Bissau tot Donderdag.<\/p>\n<p>Die spanning tussen Guinee-Bissau se president en premier dui op die konflik tussen China en die VSA wat invloed oor politieke besluitnemers probeer uitoefen.<\/p>\n<p>Die president het die naweek die land se premier gewaarsku dat hy sy grondwetlike perke &#8220;oorskry&#8221; omdat hy strukturele veranderinge aan die parlement beoog, sowel as om kandidate vir die kabinet wil nomineer.<\/p>\n<p>Die president het in \u2019n verklaring ges\u00ea slegs die staatshoof van die land kan besluite oor die struktuur en lede van die kabinet neem. Die premier kan eers daarna die president se voorgestelde name vir ministeri\u00eble posisies oorweeg. <\/p>\n<p>Volgens Vaz is dit dus ongrondwetlik vir premier Carlos Correia om \u2019n lys van potensi\u00eble kabinetslede voor te stel en in te dien.<\/p>\n<p>Di\u00e9 magstryd tussen Vaz en Correia kom nadat laasgenoemde op 17 September as premier ingehuldig is om politieke onrus te besweer. Die land het in 2012 in chaos verval n\u00e1 &#8216;n staatsgreep.<\/p>\n<p>Guinee-Bissau is &#8216;n dwelmnodus met koka\u00efen van Suid-Amerika wat na Europa gesmokkel word. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die aankondiging dat China vier groot infrastruktuurprojekte, insluitend die oprigting van &#8216;n presidensi\u00eble woning, in Guinee-Bissau sal onderneem, kom te midde van nuwe politieke onrus. Di\u00e9 Wes-Afrika-land het sedert onafhanklikheid van Portugal in 1974 nog nie een president gehad wat sy verkose termyn voltooi het nie en het sedert 1980 onder nege staatsgrepe deurgeloop. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34311\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;China kondig infrastruktuurprojekte in Guinee-Bissau aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5311,5577,21446,11700,21447,5102],"class_list":["post-34311","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-china","tag-dwelms","tag-guinee-bissau","tag-infrastruktuur","tag-politieke-onrus","tag-portugal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34311","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34311"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34311\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34311"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34311"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34311"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}