{"id":34300,"date":"2015-10-05T08:19:43","date_gmt":"2015-10-05T06:19:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34300"},"modified":"2015-10-05T08:19:43","modified_gmt":"2015-10-05T06:19:43","slug":"vrystaatse-renosters-deur-hommeltuie-beskerm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34300","title":{"rendered":"Vrystaatse renosters deur hommeltuie beskerm"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl plaasmoorde en -aanvalle voortwoed, kan renosters darem voortaan rustig slaap.<\/p>\n<p>Die department van omgewingsake en natuurbewaring in die Vrystaat gaan die stryd teen renosterstropery met meer gevorderde tegnologie aanpak nadat \u2018n toenemende getal renosters die afgelope maande aansienlik in die provinsie gestroop is.<\/p>\n<p>Die departement se Coenie Erasmus, wat in beheer is van die Groenskerpioene wat voorvalle van wilddiefstal, insluitend renosterstropery, ondersoek, s\u00ea weens \u2018n tekort aan mannekrag en duur gevorderde toerusting, is altesaam ses renosters die afgelope maand op private grond en in reservate in die provinsie doodgeskiet.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die department gaan voortaan hommeltuie gebruik met \u2018n nagsigfunksie om renosterstropery te bekamp.  Hy s\u00ea natuurbewaarders het nie die vermo\u00eb en die nodige toerusting om die stryd teen slinkse tropers te wen nie, terwyl \u2018n hommeltuig  eerder as die duursame gebruik van helikopters, hul taak kan vergemaklik.<\/p>\n<p>\u2018n Hommeltuig is stiller en minder sigbaar as \u2018n helikopter. Erasmus s\u00ea dit beskik oor goeie kameraresolusies  wat die patrolering van heinings oor \u2018n 5km afstand moontlik maak met minder mannekrag. Die tuig kan ook hoog en laer vlieg en goeie beeldmateriaal verskaf. Dit feit dat dit tot 400m hoog kan vlieg vergemaklik ook die tel van wild.<\/p>\n<p>Die departement se eerste hommeltuig is op die Vereniging vir Staatsamptenare in die Vrystaat aan die department op \u2018n oorhandig.  Bestuurder van die VSA, Gerhard Koorts, s\u00ea geld is op \u2018n gholfdag ten bate van die bekamping van renosterstropery gebruik om die hommeltuig aan te koop.<\/p>\n<p>Die vakbond het besluit die skunking te maak omdat dit belangrik is om nie slegs na lede se belange om te sien nie, maar ook \u2018n bydrae te maak tot natuurbewaring.<\/p>\n<p>Erasmus s\u00ea die hommeltuig sal in die Willem Pretorius-reservaat, waar vier renosters die afgelope maand doodgeskiet is, gebruik word.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl plaasmoorde en -aanvalle voortwoed, kan renosters darem voortaan rustig slaap. Die department van omgewingsake en natuurbewaring in die Vrystaat gaan die stryd teen renosterstropery met meer gevorderde tegnologie aanpak nadat \u2018n toenemende getal renosters die afgelope maande aansienlik in die provinsie gestroop is. Die departement se Coenie Erasmus, wat in beheer is van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34300\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrystaatse renosters deur hommeltuie beskerm&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15073,21441,6336,11432,15785,6307,2848],"class_list":["post-34300","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bewaring","tag-hommeltuie","tag-plaasmoorde","tag-renosters","tag-stropery","tag-vrystaat","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34300","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34300"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34300\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34300"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34300"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34300"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}