{"id":34298,"date":"2015-10-05T08:13:11","date_gmt":"2015-10-05T06:13:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34298"},"modified":"2015-10-05T08:13:11","modified_gmt":"2015-10-05T06:13:11","slug":"internetadverteerders-gewaarsku-oor-koerierslenter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34298","title":{"rendered":"Internetadverteerders gewaarsku oor koerierslenter"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Inwoner van George het adverteerders gewaarsku dat potensi\u00eble &#8220;kopers&#8221; op die internet wat maak asof hulle belangstel om iets aan te skaf, dalk doodgewone verneukers kan wees.<\/p>\n<p>Johann Troskie s\u00ea verkopers moet versigtig wees wanneer hulle op die internet adverteer. Dit lok allerlei belangstelling van heinde en ver &#8211; en nie almal is betroubare kopers nie.<\/p>\n<p>Troskie het sy Yamaha-motorfiets op OLX geadverteer waarna &#8216;n buitelandse swarte, daar word vermoed dat hy van Ghana of Nigeri\u00eb is, belangstelling getoon het om die motorfiets te koop.<\/p>\n<p>Troskie het in sy eie hoedanigheid navorsing gedoen en uitgevind dat die potensi\u00eble koper, nie regtig &#8216;n Fransman is soos wat sy paspoort s\u00ea nie en nie regtig die geld inbetaal het soos wat hy beweer het nie. <\/p>\n<p>Troskie het met PayPal bevestig dat dit ook &#8216;n valse bewys van betaling is.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het ges\u00ea dat hy die koerier kostes gaan betaal, maar later het hy verwag dat ek dit moet betaal voor ek die geld van die motorfiets kry. Ek sou nooit die geld vir die motorfiets gekry het nie, maar hy kry die koerier kostes, &#8221; het Troskie ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Inwoner van George het adverteerders gewaarsku dat potensi\u00eble &#8220;kopers&#8221; op die internet wat maak asof hulle belangstel om iets aan te skaf, dalk doodgewone verneukers kan wees. Johann Troskie s\u00ea verkopers moet versigtig wees wanneer hulle op die internet adverteer. Dit lok allerlei belangstelling van heinde en ver &#8211; en nie almal is betroubare &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34298\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Internetadverteerders gewaarsku oor koerierslenter&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16555,21439,2300,218,7449,21440],"class_list":["post-34298","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-advertensie","tag-koerier","tag-korrupsie","tag-misdaad","tag-paypal","tag-slenter"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34298","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34298"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34298\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34298"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34298"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34298"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}