{"id":34292,"date":"2015-10-05T07:55:09","date_gmt":"2015-10-05T05:55:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34292"},"modified":"2015-10-05T07:55:09","modified_gmt":"2015-10-05T05:55:09","slug":"swart-sakeman-by-garstfontein-afrit-doodgeskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34292","title":{"rendered":"Swart sakeman by Garstfontein-afrit doodgeskiet"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie het niemand nog in hegtenis geneem in verband met die skietdood gister van &#8216;n swart sakeman van Noordwes nie.<\/p>\n<p>Die SABC berig Wandile Bozwana is by die Garstfontein-afrit op die N1-noord in Pretoria geskiet en het kort daarna aan sy wonde beswyk.<\/p>\n<p>Volgens die polisie het &#8216;n groep gewapende mans by die verkeerslig op Bozwana se voertuig begin skiet. <\/p>\n<p>Bozwana se kollega, wat die motor bestuur het, het weggejaag en by &#8216;n motorhandelaar gestop. Sy is ook getref en is in &#8216;n ernstige toestand in die hospitaal.<\/p>\n<p>Die polisie het die publiek gevra wat inligting het om na vore te kom.<\/p>\n<p>Bozwana was ten tyde van sy dood gewikkel in &#8216;n Konstitusionele hofgeding teen die Noordwes-regering wat wou verhoed dat Bozwana op regeringsbates beslag l\u00ea om skuld te verhaal.<\/p>\n<p>Bozwana het saam met sy vriendin Mpho Baloyi op die N1-snelweg na Pretoria gereis.<\/p>\n<p>Bozwana, &#8216;n eiendomsmagnaat en voormalige Bophuthatswana-polisiebeampte onder die vorige bewind, is verskeie kere in die nek getref en het in die Unitas-hospitaal aan sy wonde beswyk.<\/p>\n<p>Die sakeman sou glo eersdaags &#8216;n McDonald&#8217;s oktrooi in Vryburg open nadat hy &#8216;n stuk grond vir R3.2 miljoen gekoop het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie het niemand nog in hegtenis geneem in verband met die skietdood gister van &#8216;n swart sakeman van Noordwes nie. Die SABC berig Wandile Bozwana is by die Garstfontein-afrit op die N1-noord in Pretoria geskiet en het kort daarna aan sy wonde beswyk. Volgens die polisie het &#8216;n groep gewapende mans by die verkeerslig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34292\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart sakeman by Garstfontein-afrit doodgeskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,2300,5170,6104,8600,4954],"class_list":["post-34292","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-korrupsie","tag-moord","tag-noordwes","tag-sakeman","tag-sluipmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34292","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34292"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34292\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34292"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34292"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34292"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}