{"id":34273,"date":"2015-10-02T09:11:58","date_gmt":"2015-10-02T07:11:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34273"},"modified":"2015-10-02T09:24:40","modified_gmt":"2015-10-02T07:24:40","slug":"poetin-wil-inligtingsaanvalle-deur-skakeling-verhoed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34273","title":{"rendered":"Poetin wil &#8216;inligtingsaanvalle&#8217; deur skakeling verhoed"},"content":{"rendered":"<p>Verslae van beweerde ongevalle onder burgerlikes wat veroorsaak is deur Russiese lugaanvalle in Siri\u00eb het na vore gekom, selfs voor Russiese vegvliegtuie vir hul eerste sending opgestyg het, het President Wladimir Poetin ges\u00ea en sulke disinformasie as &#8220;inligtingsaanvalle&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>&#8220;Ander lande voer bombardemente op Siriese grondgebied uit nou al vir meer as &#8216;n jaar,&#8221; het die Russiese president Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het gewys daarop dat die VSA-geleide koalisie die Siriese lugruim telkens inval met geen mandaat van die VN of uitnodiging van Damaskus nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het so &#8216;n uitnodiging en ons beplan om teen terroriste-organisasies te veg en hulle alleen,&#8221;  het Poetin bygevoeg.<\/p>\n<p>Poetin het die wenslikheid van skakeling tussen die VSA en Rusland beklemtoon aangaande Siri\u00eb Hy het ges\u00ea &#8216;n meganisme moet geskep word vir die deel van inligting oor milit\u00eare optrede in Siri\u00eb.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea s\u00f3 &#8216;n skakeling sal vals verslae verhoed.<\/p>\n<p>Intussen probeer die Angelsaksiese pers voorgee dat Rusland &#8220;gematigdes&#8221; aanval in Siri\u00eb, maar volgens di\u00e9 media se eie <a href=\"http:\/\/www.telegraph.co.uk\/news\/worldnews\/middleeast\/syria\/11882195\/US-trained-Division-30-rebels-betrayed-US-and-hand-weapons-over-to-al-Qaedas-affiliate-in-Syria.html\">verslae <\/a> is daar nie gematigdes nie aangesien hulle byna almal oorloop na al-Qaeda.<\/p>\n<p>Rusland val dus <a href=\"http:\/\/www.ibtimes.com\/four-years-later-free-syrian-army-has-collapsed-1847116\">terroriste<\/a> aan wat deur die VSA self as <a href=\"http:\/\/www.thedailybeast.com\/articles\/2015\/03\/01\/main-u-s-backed-syrian-rebel-group-disbanding-joining-islamists.html\">terroriste <\/a>beskou word.<\/p>\n<p>In ander Angelsaksiese mediaberigte word beweer dat die aanvalle nie op ISIS gemik is nie, maar vroe\u00ebre berigte maak melding van <a href=\"http:\/\/fair.org\/home\/no-isis-where-russia-is-bombing-except-last-week-when-isis-was-killing-gay-men-there\/\">geweld teen homoseksuele<\/a> deur ISIS op presies di\u00e9 plekke waar daar beweer word ISIS is nie teenwoordig nie.<\/p>\n<p>Om Russiese milit\u00eare mag in Siri\u00eb te projekteer deur lugaanvalle teen teenstanders van Bashar al-Assad te onderneem, het die Obama-administrasie in &#8216;n besonder slegte lig gestel. <\/p>\n<p>Washington beskik tans oor geen goeie opsies om sake om te keer nie.<\/p>\n<p>Teen die agtergrond van die Amerikaanse beleid wat die opkoms van die Islamitiese Staat vergemaklik het, het die Russiese leier &#8216;n geleentheid om met &#8216;n beperkte belegging maksimum opbrengste te lewer.<\/p>\n<p>Intussen het senator John McCain, hoof van die Senaat Gewapende Magte-kommitee, aan CNN ges\u00ea dat CIA-opgeleide weermagrekrute getref is in die aanvalle.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kan absoluut bevestig dat hulle aanvalle teen ons Siriese weermagrekrute uitgevoer het wat gewapen en opgelei is deur die CIA, want ons het kommunikasie met mense daar.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verslae van beweerde ongevalle onder burgerlikes wat veroorsaak is deur Russiese lugaanvalle in Siri\u00eb het na vore gekom, selfs voor Russiese vegvliegtuie vir hul eerste sending opgestyg het, het President Wladimir Poetin ges\u00ea en sulke disinformasie as &#8220;inligtingsaanvalle&#8221; beskryf. &#8220;Ander lande voer bombardemente op Siriese grondgebied uit nou al vir meer as &#8216;n jaar,&#8221; het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34273\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Poetin wil &#8216;inligtingsaanvalle&#8217; deur skakeling verhoed&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34275,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8202,17039,17539,5440,10641],"class_list":["post-34273","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-internasionale-terreur","tag-isis","tag-lugaanvalle","tag-poetin","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34273","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34273"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34273\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34275"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34273"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34273"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34273"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}