{"id":34271,"date":"2015-10-02T08:23:46","date_gmt":"2015-10-02T06:23:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34271"},"modified":"2015-10-02T08:23:46","modified_gmt":"2015-10-02T06:23:46","slug":"koerde-loods-aanvalle-op-isis-in-irak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34271","title":{"rendered":"Koerde loods aanvalle op ISIS in Irak"},"content":{"rendered":"<p>Koerdiese magte het die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in die noorde van Irak aangeval in die jongste offensief wat daarop gemik is om jihadiste uit die olieryke stad Kirkoek te verdryf.<\/p>\n<p>Koerdiese milit\u00eare bronne s\u00ea die aanslag het vroeg die oggend wes van Kirkoek in die rigting van die ISIS-bastion, Hawijah, begin om die al-Gurra-hooglande in te neem.<\/p>\n<p>ISIS het verlede somer volle beheer van Kirkoek oorgeneem nadat Irakse soldate uit hul basisse gevlug het toe militante ongeveer \u2018n derde van die land verower het.<\/p>\n<p>Die Koerdiese pesjmerga het sedertdien \u2018n buffer rondom die stad in \u2018n reeks offensiewe verbreed en die afgelope ses maande beheer oor ongeveer 530 vierkante kilometer oorgeneem.<\/p>\n<p>Benewens vordering rondom Kirkoek, het die frontlinie tussen die pesjmerga en ISIS byna glad nie in die afgelope maande ver\u00adskuif nie.<\/p>\n<p>ISIS kon nie daarin slaag om enige grondgebied van die pesjmerga af te neem sedert die Amerikaans-geleide koalisie begin het om die insurgente te bombardeer nie.<\/p>\n<p>Die Koerde beheer reeds die grootste deel van die grondgebied wat hulle as hul eie eien, en het min aansporing om dieper in oorwegend Arabiese dorpe en nedersettings in te beweeg, behalwe waar dit \u2018n regstreekse bedreiging vir hul streek bied.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Koerdiese magte het die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in die noorde van Irak aangeval in die jongste offensief wat daarop gemik is om jihadiste uit die olieryke stad Kirkoek te verdryf. Koerdiese milit\u00eare bronne s\u00ea die aanslag het vroeg die oggend wes van Kirkoek in die rigting van die ISIS-bastion, Hawijah, begin om die al-Gurra-hooglande in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34271\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Koerde loods aanvalle op ISIS in Irak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7402,17039,10406,7551,7829],"class_list":["post-34271","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-irak","tag-isis","tag-koerde","tag-minderhede","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34271","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34271"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34271\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34271"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34271"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34271"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}