{"id":34263,"date":"2015-10-02T08:13:29","date_gmt":"2015-10-02T06:13:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34263"},"modified":"2015-10-02T10:49:42","modified_gmt":"2015-10-02T08:49:42","slug":"obama-kla-wapeneienaars-aan-vir-jongste-skietery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34263","title":{"rendered":"Obama kla wapeneienaars aan vir jongste skietery"},"content":{"rendered":"<p>Amerikaanse president Barack Obama blameer wettige wapeneienaars en ondersteuners van wapeneienaarskap vir die jongste slagting in die Verenigde State, waar 10 mense doodgeskiet is by &#8216;n landelike noordwestelike gemeenskapskollege.<\/p>\n<p>Obama het &#8216;n beroep op Amerikaners gedoen om hul &#8220;gesonde verstand&#8221; te gebruik om nuwe wapenwette van die Kongres te eis.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is &#8216;n politieke keuse wat ons maak, om toe te laat dat dit elke paar maande gebeur in Amerika,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8216;n Sigbaar woedende Obama het wetgewers berispe vir die versuim om wette te maak om wapens uit die hande van gewone burgers te neem.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die idee dat die Amerikaanse grondwet enige regulering van wapens verbied &#8220;maak nie sin nie&#8221;.<\/p>\n<p>Die aanvaller in &#8216;n skietvoorval by &#8216;n kollege in die Amerikaanse staat, Oregon, is kort na die voorval deur die polisie doodgeskiet. <\/p>\n<p>Volgens die plaaslike polisie is tien mense in die skietery dood, insluitend die aanvaller. <\/p>\n<p>Daar is vroe\u00ebr berig dat minstens 15 mense dood is. &#8216;n Polisiewoordvoerder van die stad Roseburg s\u00ea die 26-jarige aanvaller het lukraak by die Umpqua gemeenskapskollege losgebrand. <\/p>\n<p>Hy kon nie bevestig of die man &#8216;n student by die kollege was nie. Volgens plaaslike media het hy van klas tot klas in die wetenskapgebou beweeg, en skote afgevuur. <\/p>\n<p>Chris Harper Mercer is as die skieter ge\u00efdentifiseer.<\/p>\n<p>Dit was die 142ste skietery by &#8216;n skool in Amerika sedert 2012.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerikaanse president Barack Obama blameer wettige wapeneienaars en ondersteuners van wapeneienaarskap vir die jongste slagting in die Verenigde State, waar 10 mense doodgeskiet is by &#8216;n landelike noordwestelike gemeenskapskollege. Obama het &#8216;n beroep op Amerikaners gedoen om hul &#8220;gesonde verstand&#8221; te gebruik om nuwe wapenwette van die Kongres te eis. &#8220;Dit is &#8216;n politieke keuse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34263\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama kla wapeneienaars aan vir jongste skietery&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34267,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-34263","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34263","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34263"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34263\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34267"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34263"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34263"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34263"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}