{"id":34258,"date":"2015-10-02T07:50:58","date_gmt":"2015-10-02T05:50:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34258"},"modified":"2015-10-02T07:55:36","modified_gmt":"2015-10-02T05:55:36","slug":"wef-plaas-sa-derdelaaste-vir-wiskunde-en-wetenskap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34258","title":{"rendered":"WEF plaas SA derdelaaste vir wiskunde en wetenskap"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is byna heel laaste onder 140 lande gemeet aan wiskunde- en wetenskapopleiding, volgens die W\u00eareld Ekonomiese Forum (WEF) se verslag oor globale mededingendheid.<\/p>\n<p>Verlede jaar se verslag ook het die land laaste uit 148 lande geplaas.<\/p>\n<p>Die verslag vir 2015\/16 skilder &#8216;n somber prentjie, met Suid-Afrika wat 138ste uit 140 lande kom.<\/p>\n<p>Die enigste twee lande wat slegter doen, is Egipte en Paraguay.<\/p>\n<p>Wat toegang tot die internet in skole betref, is Suid-Afrika 119de uit 140.<\/p>\n<p>DA-LP Annette Lovemore s\u00ea die swak prestasie weerspie\u00ebl nie die vermo\u00eb van &#8220;ons leerders nie&#8221;.<\/p>\n<p>Lovemore s\u00ea dit is &#8216;n aanduiding van &#8216;n onderwysstelsel wat dringende ingryping nodig het.<\/p>\n<p>Verlede jaar het die departement van basiese onderwys die verslag gekritiseer en ges\u00ea dit was &#8220;nie &#8216;n geloofwaardige of akkurate weerspie\u00ebling van die stand van onderwys in Suid-Afrika nie&#8221; en is &#8220;suiwer gebaseer op die menings of persepsies van geselekteerde bestuurders&#8221;.<\/p>\n<p>Afrika Check, wat deur George Soros befonds word, het ook verlede jaar se verslag gekritiseer en ges\u00ea:. &#8220;Die WEF se opvoedingsranglys is nie &#8216;n akkurate weerspie\u00ebling van die stand van onderwys in Suid-Afrika nie. Op sy beste is dit &#8216;n weerspie\u00ebling van die menings van sowat 50 &#8216;sakeleiers.&#8221;<\/p>\n<p>Operasie Phakisa sal Vrydag bekendgestel word, wat bedoel is om die land se standaard van onderwys te verbeter. <\/p>\n<p>Deel van die operasie is om onderwysers op te lei om tegnologie in die klaskamer te gebruik. Die privaatsektor, akademiese instellings en die departement sal saam werk om digitale inhoud vir wiskunde en wetenskap te ontwikkel. <\/p>\n<p>Phakisa beteken &#8220;maak gou&#8221; in Sotho.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is byna heel laaste onder 140 lande gemeet aan wiskunde- en wetenskapopleiding, volgens die W\u00eareld Ekonomiese Forum (WEF) se verslag oor globale mededingendheid. Verlede jaar se verslag ook het die land laaste uit 148 lande geplaas. Die verslag vir 2015\/16 skilder &#8216;n somber prentjie, met Suid-Afrika wat 138ste uit 140 lande kom. Die enigste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34258\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;WEF plaas SA derdelaaste vir wiskunde en wetenskap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21427,18564,20557,21122,5180],"class_list":["post-34258","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-globale-mededingendheid","tag-sakeleiers","tag-wef","tag-c86-wetenskap","tag-wiskunde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34258","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34258"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34258\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34258"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34258"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34258"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}