{"id":34242,"date":"2015-10-01T09:27:38","date_gmt":"2015-10-01T07:27:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34242"},"modified":"2015-10-01T09:27:38","modified_gmt":"2015-10-01T07:27:38","slug":"poetin-obama-vergader-oor-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34242","title":{"rendered":"Poetin, Obama vergader oor Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>In sy eerste toespraak by die Verenigde Nasies (VN) se Algemene Vergadering in \u2019n dekade, het die Russiese president, Vladimir Poetin, Maandag gevra vir \u2019n bre\u00eb VN-koalisie om teen die Islamitiese Staat-jihadiste te veg voor sy ontmoeting met pres. Barack Obama van Amerika.<\/p>\n<p>N\u00e1 afloop van die ontmoeting het Poetin sy gesprek met Obama as \u201ckonstruktief, saaklik en verrassend oop\u201d bestempel.<\/p>\n<p>Die 90 minute ontmoeting tussen die twee leiers was die eerste in byna twee jaar sedert Amerika Moskou die rug begin toekeer het.<\/p>\n<p>Dit volg nadat Obama toegegee het dat hy bereid is om met die sterkman van die Kremlin in gesprek te tree ten einde die bloedvergieting in Siri\u00eb te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Rusland het opnuut tot die toneel toegetree deur troepe en vegvliegtuie na Siri\u00eb te stuur.<\/p>\n<p>Dit het vrees in Westerse geledere laat ontstaan dat Moskou sy aan sy met sy ou bondgenoot, pres. Bashar al-Assad, sou veg.<\/p>\n<p>Die Kremlin het eise van die Weste en streekrolspelers, soos Turkye, dat Assad die trekpas moet kry, van die tafel gevee en dring daarop aan dat lede van die VSA-geleide koalisie met Rusland kragte moet saamsnoer om die groter euwel, die Islamitiese Staat, te verslaan.<\/p>\n<p>N\u00e1 afloop van die ontmoeting met Obama het Poetin tevrede gelyk met die erkenning dat Rusland wel \u2019n rol te speel het. <\/p>\n<p>\u2019n Senior Wit Huis-woordvoerder het egter ges\u00ea al stem albei leiers saam oor die noodsaaklikheid van politieke transformasie in Siri\u00eb, verskil hulle wesentlik oor die rol van Assad. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In sy eerste toespraak by die Verenigde Nasies (VN) se Algemene Vergadering in \u2019n dekade, het die Russiese president, Vladimir Poetin, Maandag gevra vir \u2019n bre\u00eb VN-koalisie om teen die Islamitiese Staat-jihadiste te veg voor sy ontmoeting met pres. Barack Obama van Amerika. N\u00e1 afloop van die ontmoeting het Poetin sy gesprek met Obama as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34242\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Poetin, Obama vergader oor Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14926,17849,17539,2078,21426],"class_list":["post-34242","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-assad","tag-islamitiese-staat","tag-lugaanvalle","tag-rusland","tag-vsa-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34242","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34242"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34242\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34242"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34242"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34242"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}