{"id":34232,"date":"2015-10-01T08:36:28","date_gmt":"2015-10-01T06:36:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34232"},"modified":"2015-10-01T14:40:54","modified_gmt":"2015-10-01T12:40:54","slug":"rusland-voer-lugaanvalle-teen-isis-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34232","title":{"rendered":"Rusland voer lugaanvalle teen ISIS uit"},"content":{"rendered":"<p>Rusland het Woensdag 20 lugaanvalle in Siri\u00eb uitgevoer na hulle deur die land se president versoek is om op te tree teen internasionale terroriste.<\/p>\n<p>Die Kremlin het die milit\u00eare ingryping goedgekeur om pres. Basjar al-Assad, &#8216;n bondgenoot in die streek, te help om militante te verdryf.<\/p>\n<p>Pres. Wladimir Poetin het eenparige steun van sy parlement ontvang om lugaanvalle op die Islamitiese Staat (ISIS) in Siri\u00eb uit te voer.<\/p>\n<p>Washington is in &#8216;n moeilike posisie geplaas, nadat dit duidelik geword het dat Amerikaanse lugaanvalle nie die opmars van ISIS stuit nie.<\/p>\n<p>Moskou het Washington reeds weke gelede oor die ingryping ingelig om &#8216;n verenigde front teen internasionale terreur te skep, maar die VSA het min belangstelling getoon.<\/p>\n<p>Rusland het die Amerikaanse lugmag versoek om die Siriese lugruim tydens die operasie te vermy, het John Kirby, woordvoerder van die Amerikaanse departement van buitelandse sake, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Rusland en die VSA het teenstrydige weergawes gegee van watter teikens aangeval is.<\/p>\n<p>Die Amerikaners het ges\u00ea dit blyk die teikens was in die Homs-provinsie, maar nie in gebiede wat deur die IS beheer word nie, terwyl Rusland aangedui het dat hulle reeds 8 ISIS-posisies uitgewis het.<\/p>\n<p>Verskeie rebellegroepe is blykbaar in di\u00e9 provinsie gevestig, waaronder talle wat as die Free Syrian Army bekend staan. Hulle word deur die VSA ondersteun.<\/p>\n<p>Die Russiese ministerie van verdediging het ges\u00ea die aanvalle was op ISIS-militante gemik en dat arsenale, ammunisie, infrastruktuur en brandstof van die IS in die aanvalle getref is.<\/p>\n<p>Poetin wil verhoed dat internasionale terroriste wat in die Russiese Federasie gewerf is, terugsypel en terreurdade pleeg.<\/p>\n<p>Rusland het vroe\u00ebr beklemtoon dat die Amerikaanse inval in Siri\u00eb nie deur die VN goedgekeur is nie en strydig is met Internasionale Wetgewing.<\/p>\n<p>Senator Dick Black, &#8216;n Amerikaanse politikus het intussen erken dat Turkye, &#8216;n NAVO-lid, agter die Islamitiese Staat sit. Turkye het 300 lugaanvalle teen die Koerdiese minderheid uitgevoer en slegs \u00e9\u00e9n teen ISIS.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rusland het Woensdag 20 lugaanvalle in Siri\u00eb uitgevoer na hulle deur die land se president versoek is om op te tree teen internasionale terroriste. Die Kremlin het die milit\u00eare ingryping goedgekeur om pres. Basjar al-Assad, &#8216;n bondgenoot in die streek, te help om militante te verdryf. Pres. Wladimir Poetin het eenparige steun van sy parlement &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34232\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusland voer lugaanvalle teen ISIS uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34235,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14926,17039,17539,5440,2078,10641],"class_list":["post-34232","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-assad","tag-isis","tag-lugaanvalle","tag-poetin","tag-rusland","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34232","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34232"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34232\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34235"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34232"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34232"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34232"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}