{"id":34219,"date":"2015-09-30T08:59:42","date_gmt":"2015-09-30T06:59:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34219"},"modified":"2015-09-30T08:59:42","modified_gmt":"2015-09-30T06:59:42","slug":"gewapende-roof-kan-maklik-gestop-word-meen-iss","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34219","title":{"rendered":"Gewapende roof kan maklik gestop word meen ISS"},"content":{"rendered":"<p>Die Instituut vir Sekerheidstudies s\u00ea die toename in ernstige geweldsmisdaad dui op die polisie wat nie &#8216;n duidelike strategie het om misdaad te bekamp nie.<\/p>\n<p>Dit is die reaksie van die Instituut van Sekerheidstudies (ISS) nadat Suid-Afrika se misdaadsyfer vroe\u00ebr in die parlement voorgel\u00ea is.<\/p>\n<p>Luidens \u2018n ISS-verklaring laat die toename in voorvalle van gewapende roof \u2018n vraagteken oor of die polisie sy hulpbronne doeltreffend gebruik.<\/p>\n<p>Die verslag toon roof met verswarende omstandighede het \u2018n 6,9% toename oor die land heen getoon. <\/p>\n<p>Die ISS meen gewapende roof is \u2018n duidelike aanwyser van die polisie se doeltreffendheid, omdat rooftogte deur \u2018n relatief kleiner getal georganiseerde gewoontemisdadigers uitgevoer word.<\/p>\n<p>Dit kom daarop neer dat \u2018n goed beplande polisiestrategie wat ondersteun word deur gespesialiseerde spanne en speurders tot die identifisering, inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van die toenemende getal gewapende rowers sal lei.<\/p>\n<p>Die ISS s\u00ea Suid-Afrikaners kan nie nog \u2018n jaar onder toenemende gewelddadige rooftogte deurloop nie, terwyl die polisie \u2018n begroting van R80 miljard het en meer as 194 000 werknemers in sy diens het.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het ook van die beste tegnologie ter w\u00eareld en moet misdaad soos gewapende roof bekamp.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Instituut vir Sekerheidstudies s\u00ea die toename in ernstige geweldsmisdaad dui op die polisie wat nie &#8216;n duidelike strategie het om misdaad te bekamp nie. Dit is die reaksie van die Instituut van Sekerheidstudies (ISS) nadat Suid-Afrika se misdaadsyfer vroe\u00ebr in die parlement voorgel\u00ea is. Luidens \u2018n ISS-verklaring laat die toename in voorvalle van gewapende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34219\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gewapende roof kan maklik gestop word meen ISS&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8814,11794,218,11558,5170],"class_list":["post-34219","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gewapende-roof","tag-iss","tag-misdaad","tag-misdaadintelligensie","tag-moord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34219","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34219"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34219\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34219"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34219"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34219"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}