{"id":34216,"date":"2015-09-30T08:56:38","date_gmt":"2015-09-30T06:56:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34216"},"modified":"2015-09-30T08:56:38","modified_gmt":"2015-09-30T06:56:38","slug":"selfmoordbom-by-krieket-dalk-islamitiese-staat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34216","title":{"rendered":"Selfmoordbom by krieket dalk Islamitiese Staat"},"content":{"rendered":"<p>Minstens nege mense is dood en nog vyftig beseer in \u2019n selfmoordbomaanval Sondag by \u2019n krieketwedstryd in Afganistan.<\/p>\n<p>Die aanval was in die suidoostelike Paktika-provinsie, teen die grens met Pakistan, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Volgens die beamptes het die selfmoordbomaanvaller heel moontlik die plaaslike regeringsbeamptes wat die wedstryd bygewoon het, geteiken.<\/p>\n<p>Die Taliban het ontken dat hy vir die aanval verantwoordelik was. Die militante van die Islamitiese Staat aanvaar selde verantwoordelikheid vir aanvalle waarin baie burgerlikes sterf of beseer word.<\/p>\n<p>Sedert die internasionale magte hulle verlede jaar aan Afganistan onttrek het, veg die Afgaanse veiligheidsmagte met min steun teen die Taliban.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Minstens nege mense is dood en nog vyftig beseer in \u2019n selfmoordbomaanval Sondag by \u2019n krieketwedstryd in Afganistan. Die aanval was in die suidoostelike Paktika-provinsie, teen die grens met Pakistan, het Reuters berig. Volgens die beamptes het die selfmoordbomaanvaller heel moontlik die plaaslike regeringsbeamptes wat die wedstryd bygewoon het, geteiken. Die Taliban het ontken dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34216\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selfmoordbom by krieket dalk Islamitiese Staat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5933,17039,4356,21115,7829],"class_list":["post-34216","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afghanistan","tag-isis","tag-islamitiese-ekstremis-kry-polsiebeskerming","tag-c79-krieket","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34216","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34216"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34216\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34216"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34216"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34216"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}