{"id":34209,"date":"2015-09-30T08:30:10","date_gmt":"2015-09-30T06:30:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34209"},"modified":"2015-10-01T08:05:04","modified_gmt":"2015-10-01T06:05:04","slug":"sapd-probeer-byna-50-moorde-per-dag-vergoeilik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34209","title":{"rendered":"SAPD probeer byna 50 moorde per dag vergoeilik"},"content":{"rendered":"<p>Alhoewel die minister van Polisie, Nathi Nhleko en genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, die jongste misdaadsyfers deur die statistikus-generaal en Statistieke Suid-Afrika laat nagaan het, meen ontleders dat dit nog veel ho\u00ebr is as wat die regering wil voorhou.<\/p>\n<p>Met moord, motorkapings en huisrooftogte, is \u200bSuid-Afrika n\u00f3g gevaarlikers as &#8216;n jaar gelede met geweldsmisdade deur swart aanvallers wat die afgelope jaar verder gestyg het.<\/p>\n<p>Moord het met 4,6% gestyg, motorkapings met 14,2% en huisrooftogte met 5,2%. Dit is die derde agtereenvolgende jaar dat die reeds ho\u00eb moordsyfer styg.<\/p>\n<p>Ten minste 48 mense word daagliks in Suid-Afrika vermoor, maar dit kan nog ho\u00ebr wees. <\/p>\n<p>Dwelmverwante misdade (8,3%), bestuur onder die invloed van drank of dwelms (9,4%) en seksuele aanranding weens polisiegedrag (87,5%) het ook toegeneem.<\/p>\n<p>Phiyega het nietemin Dinsdag volgehou dat sekere misdade oor die afgelope tien jaar afgeneem het, soos misdade teen vroue en kinders.<\/p>\n<p>Phiyega meen ook die toenemende aantal vuurwapens in die land bly &#8216;n ernstige probleem. Sy het in die parlement ges\u00ea die probleem duur voort ten spyte van die polisie se pogings om vuurwapens op te spoor en te vernietig. <\/p>\n<p>Phiyega s\u00ea die vuurwapenwet behoort verder verstewig te word om van onwettige vuurwapens ontslae te raak. <\/p>\n<p>Die jongste misdaadsyfers toon egter &#8216;n afname van 246 voorvalle in die onwettige besit van vuurwapens.<\/p>\n<p>Byna 700 polisielede is die afgelope jaar egter in hegtenis geneem vir hul betrokkenheid by misdaad.<\/p>\n<p>Die houvas oor die land deur georganiseerde misdaad is ook duidelik uit die jongste misdaadstatistiek.<\/p>\n<p>Die 2014-2015 syfers toon dramatiese stygings in vragmotorkapings (tot 29,1% teenoor die vorige jaar) en motorkapings (tot 14,2%), asook dwelmverwante misdaad.<\/p>\n<p>Hierdie patroon, meen &#8216;n kriminologieprofessor aan Unisa, Anthony Minnaar, hou verband met georganiseerde misdaad.<\/p>\n<p>&#8220;In &#8216;n onlangse VN-verslag oor georganiseerde misdaad is verklaar dat Suid-Afrika &#8216;n swaartepunt is in die verskaffing aan die res van Afrika van sindikate se gesteelde goedere,&#8221; het Minnaar ges\u00ea en bygevoeg dat Lagos eers di\u00e9 posisie beklee het.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiekaptein het aan PRAAG ges\u00ea daar is geloofwaardige getuienis dat swart aanvallers milit\u00eare opleiding in Zimbabwe ontvang en dan oor die grens kom om aanvalle uit te voer.<\/p>\n<p>Sodra die polisie egter sukses het met die opsporing van di\u00e9 aanvalsgroepe, word die polisie-eenhede deur die bestuur ontbind.<\/p>\n<p>Die skuld vir die ho\u00eb moordsyfer moet nie op die polisie of die regstelsel gepak word nie, want moord is \u2019n \u201cmaatskaplike fenomeen\u201d, het Nhleko verklaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Alhoewel die minister van Polisie, Nathi Nhleko en genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, die jongste misdaadsyfers deur die statistikus-generaal en Statistieke Suid-Afrika laat nagaan het, meen ontleders dat dit nog veel ho\u00ebr is as wat die regering wil voorhou. Met moord, motorkapings en huisrooftogte, is \u200bSuid-Afrika n\u00f3g gevaarlikers as &#8216;n jaar gelede met geweldsmisdade deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34209\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAPD probeer byna 50 moorde per dag vergoeilik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":3213,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1665,10982,218,5170,5169,4489],"class_list":["post-34209","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweld","tag-kapings","tag-misdaad","tag-moord","tag-sapd","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34209","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34209"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34209\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/3213"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34209"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34209"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34209"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}