{"id":34188,"date":"2015-09-28T17:58:46","date_gmt":"2015-09-28T15:58:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34188"},"modified":"2015-09-28T17:59:05","modified_gmt":"2015-09-28T15:59:05","slug":"open-stellenbosch-eis-dat-us-raad-ontbind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34188","title":{"rendered":"Open Stellenbosch eis dat US-raad ontbind"},"content":{"rendered":"<p>Lede van die drukgroep <em>Open Stellenbosch<\/em> eis dat die raad van die Universiteit Stellenbosch ontbind word. <\/p>\n<p>Die groep het opgeruk na &#8216;n lokaal waar &#8216;n raadsvergadering gehou word. <\/p>\n<p>Hulle beweer die raad &#8220;belemmer transformasie&#8221; omdat die bestuur nie wil toegee aan hul eise nie. <\/p>\n<p>Die raadsvoorsitter, George Steyn s\u00ea hulle het kennis geneem van die studente se griewe.<\/p>\n<p>Intussen probeer wit studente deur die<em> I Am Stellenbosch<\/em>-veldtog wys dat hulle ander kulture omarm, maar het negatiewe kritiek van swartes vir hul pogings ontlok.<\/p>\n<p>Die veldtog behels studente wat beskrywings van hulself vertoon, skynbaar bedoel om stereotipes van &#8220;wit rassiste&#8221; te bestry.<\/p>\n<p>Open Stellenbosch se woordvoerder Mohammad Shabangu het die veldtog as &#8220;lagwekkend op sy beste&#8221; beskryf en ges\u00ea dit bevestig &#8220;apartheidsontkenning&#8221;, tesame met &#8216;n &#8220;ontkenning van die wettige griewe van swart mense&#8221;.<\/p>\n<p>Professor Arnold Schoonwinkel, viserektor, het verlede week in &#8216;n verklaring ges\u00ea dit is nie moontlik vir die Universiteit Stellenbosch om alle lesings vanaf Januarie volgende jaar aan te bied in Engels \u00e9n Afrikaans nie.<\/p>\n<p>Die beperkings van dosentbeskikbaarheid, klaskamers en roosters, beteken dat slegs die mees gewilde modules oorweeg sal word vir omskakeling na parallel-medium onderrig in 2016.<\/p>\n<p>Die US sal Xhosa ook as deel van die taalfasiliteringsplan implementeer. Die US se verbintenis aan Xhosa is voorheen deur <em>Open Stellenbosch<\/em>-aktiviste gekritiseer as &#8216;n le\u00eb gebaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lede van die drukgroep Open Stellenbosch eis dat die raad van die Universiteit Stellenbosch ontbind word. Die groep het opgeruk na &#8216;n lokaal waar &#8216;n raadsvergadering gehou word. Hulle beweer die raad &#8220;belemmer transformasie&#8221; omdat die bestuur nie wil toegee aan hul eise nie. Die raadsvoorsitter, George Steyn s\u00ea hulle het kennis geneem van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34188\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Open Stellenbosch eis dat US-raad ontbind&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6016,21414,21413,20459,21415,21416,17020,8564],"class_list":["post-34188","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-engels","tag-english-only","tag-monokultuur","tag-open-stellenbosch","tag-parallelmedium","tag-taalplan","tag-us","tag-xhosa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34188","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34188"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34188\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34188"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34188"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34188"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}