{"id":34167,"date":"2015-09-28T08:30:29","date_gmt":"2015-09-28T06:30:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34167"},"modified":"2015-09-28T08:30:29","modified_gmt":"2015-09-28T06:30:29","slug":"springbokkaptein-tree-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34167","title":{"rendered":"Springbokkaptein tree uit"},"content":{"rendered":"<p>Die Springbokkaptein, Jean de Villiers het sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig nadat hy sy kakebeen beseer het.<\/p>\n<p>Hy keer vandag na Suid-Afrika terug en sal waarskynlik &#8216;n operasie aan sy kaak moet ondergaan.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het hul sokkies opgetrek in die Rugby W\u00eareldbekerkragmeting teen Samoa met &#8216;n oorwinning van 46-6, maar die 34-jarige De Villiers, wat die Springbokke in 37 toetse gelei het, moes voor die einde van die veld af.<\/p>\n<p>Hy het 109 keer vir sy span uitgedraf, met die tweede meeste toetse van enige kaptein agter die rug en die vierde meeste toetse in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. <\/p>\n<p>De Villiers s\u00ea toe hy in Saterdag se wedstryd van die veld afgeloop het, het hy geweet dit is sy laaste keer vir die Springbokke. <\/p>\n<p>Die afrigter van die Springbokspan, Heyneke Meyer, s\u00ea De Villiers sal onthou word as een van die beste Springbokke ooit wat altyd sy span voorop gestel het. <\/p>\n<p>Die minister van sport, Fikile Mbalula het intussen sy waardering vir De Villiers se leierskap uitgespreek, en s\u00ea hy het sy liggaam vir sy land in die spervuur geplaas. <\/p>\n<p>Mbalula, wat &#8216;n swart span wil sien, s\u00ea hy hoop De Villiers se veggees sal in die Sprinbokkamp voortleef.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Springbokkaptein, Jean de Villiers het sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig nadat hy sy kakebeen beseer het. Hy keer vandag na Suid-Afrika terug en sal waarskynlik &#8216;n operasie aan sy kaak moet ondergaan. Suid-Afrika het hul sokkies opgetrek in die Rugby W\u00eareldbekerkragmeting teen Samoa met &#8216;n oorwinning van 46-6, maar die 34-jarige De Villiers, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34167\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Springbokkaptein tree uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[9791,6546,15289,21114,21407,4883,6714],"class_list":["post-34167","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-fikile-mbalula","tag-jean-de-villiers","tag-minister-van-sport","tag-c78-rugby","tag-samoa","tag-springbokke","tag-wereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34167","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34167"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34167\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34167"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34167"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34167"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}