{"id":34165,"date":"2015-09-28T07:24:15","date_gmt":"2015-09-28T05:24:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34165"},"modified":"2015-09-28T10:07:36","modified_gmt":"2015-09-28T08:07:36","slug":"bloedmaan-onstig-mormone","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34165","title":{"rendered":"Bloedmaan ontstig Mormone"},"content":{"rendered":"<p>Sterrekykers in Suid-Afrika kon vroeg Maandagoggend &#8216;n skaars hemelverskynsel gadeslaan.<\/p>\n<p>Suid-Afrika was slegs een van ses plekke in die w\u00eareld waar die gebeurtenis te siene was. <\/p>\n<p>&#8216;n Maansverduistering tesame met &#8216;n sogenaamde super-maan, bloedmaan of rooi maan was in die hemelruim sigbaar. <\/p>\n<p>Dit was die eerste maal in 33 jaar wat die verskynsel voorkom, terwyl die maan ook op sy naaste aan die aarde verbybeweeg. <\/p>\n<p>Sterrekundiges s\u00ea die volgende keer wat dit gebeur sal in 2033 wees.<\/p>\n<p>Apokaliptiese voorspellings het vrese onder Mormoonse volgelinge oor die dreigende eindtyd, het di\u00e9 kerk genoop om lidmate in &#8216;n verklaring gerus te stel. <\/p>\n<p>Dit is onduidelik hoeveel lede ingekoop het in die voorspelling, maar Mormoonse leiers was bekommerd genoeg dat hulle het die seldsame stap hierdie week het om &#8216;n openbare verklaring uit te reik waarin hulle waarsku dat lidmate nie op loop moet gaan met visioene van die apokalips nie.<\/p>\n<p>Leiers van die kerk het sy 15 miljoen lede w\u00eareldwyd aangemoedig om nie voor wilde spekulasie oor onlangse politieke gebeure te swig nie.<\/p>\n<p>Die vlugtelingkrisis in Europa, globale ekonomiese verlangsaming, vulkaanuitbarstings, die vertrapping van Moslempelgrims in Mekka, &#8216;n verwoestende 8,3-aardbewing in Chili, massiewe brande in Kaliforni\u00eb en elders, verhoogde konflik in die Midde-Ooste, asook ongure weerstoestande, het glo daartoe bygedra dat lidmate die eindtye vrees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sterrekykers in Suid-Afrika kon vroeg Maandagoggend &#8216;n skaars hemelverskynsel gadeslaan. Suid-Afrika was slegs een van ses plekke in die w\u00eareld waar die gebeurtenis te siene was. &#8216;n Maansverduistering tesame met &#8216;n sogenaamde super-maan, bloedmaan of rooi maan was in die hemelruim sigbaar. Dit was die eerste maal in 33 jaar wat die verskynsel voorkom, terwyl &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34165\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bloedmaan ontstig Mormone&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21402,21401,21403,21398,21399,21397,21400],"class_list":["post-34165","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eindtye","tag-hemelverskynsel","tag-mormone","tag-rooi-maan","tag-sterrehemel","tag-supermaan","tag-verduistering"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34165","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34165"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34165\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34165"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34165"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34165"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}