{"id":34138,"date":"2015-09-23T08:16:33","date_gmt":"2015-09-23T06:16:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34138"},"modified":"2015-09-23T08:16:33","modified_gmt":"2015-09-23T06:16:33","slug":"griekeland-se-tsipras-kry-tweede-kans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34138","title":{"rendered":"Griekeland se Tsipras kry tweede kans"},"content":{"rendered":"<p>Alexis Tsipras se linkse Syriza Party het opposisiepartye in die algemene verkiesings in Griekeland verslaan. <\/p>\n<p>Meer as vier uit elke tien Griekse kiesers het egter nie in Sondag se verkiesing gaan stem nie, &#8216;n aanduiding dat kiesers vuisvoos is.<\/p>\n<p>Die 41-jarige leier is nietemin \u2019n tweede kans gegun om van die land se reuse\u00adskuldlas ontslae te raak en omvattende hervormings deur te sien om die regering en die ekonomie te moderniseer.<\/p>\n<p>Strydig met meningsopnames het Tsipras\u2019n gemaklike oorwinning oor die konserwatiewe Nuwe Demokratiese Party behaal en \u2019n koalisie met die klein regse Onafhanklike Griekse Party gevorm.<\/p>\n<p>\u201cDie mense van Griekeland het onder moeilike omstandighede vir ons \u2019n duidelike opdrag gegee om ontslae te raak van dinge wat ons in die verlede vasgevang hou,\u201d het Tsipras aan verslaggewers in Athene ges\u00ea.<\/p>\n<p>Tsipras se Syriza het 35,5% van die stemme gekry en die Nuwe Demokratiese Party 29,1%.<\/p>\n<p>Die land staar streng besuiningsmaatre\u00ebls in die gesig nadat &#8216;n derde internasionale finansi\u00eble reddingsboei onderhandel moes word vir die Grieke om in die Eurosone te bly.<\/p>\n<p>Die verkiesing kom midde in Griekeland se stryd om met die Europese vlugtlingekrisis kop bo water te hou.<\/p>\n<p>Net sewe maande in sy eerste presidentstermyn, het Tsipras sy meerderheid in die parlement verloor nadat regsgesinde rebelle in sy party streng nuwe voorwaardes teengestaan het waarop die Euro-sonelande in ruil vir die 86 miljard Euro reddingspakket aangedring het.<\/p>\n<p>Die maatre\u00ebls het onder meer ho\u00ebr verkoopbelasting, ho\u00ebr belasting vir sakeondernemings, veranderinge in openbare administrasie en verdere besnoeiings aan pensioene vir die land se verouderende bevolking ingesluit.<\/p>\n<p>Die rebelle, wat weggebreek en hul eie party gestig het, kon nie daarin slaag om \u2019n enkele setel in die parlement te verower nie.<\/p>\n<p>Na jare se resessie en streng hervormings is \u2019n kwart van die land se bevolking steeds werkloos en die nasionale skuld staan op 175 persent van die land se jaarlikse inkomste. Die voortgesette swaarkry het meegebring dat Grieke min entoesiasme tydens die kort verkiesingsveldtog getoon het.<\/p>\n<p>Die nuwe regering het \u2019n klein meerderheid van net vyf setels en min tyd om te verspeel. Krediteure sal na verwagting die hervormings hersien as deel van die finansi\u00eble reddingsboei. <\/p>\n<p>Die regering moet nog die nasionale begroting vir 2016 opstel en \u2019n kritieke program in werking stel om die banke te herkapitaliseer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Alexis Tsipras se linkse Syriza Party het opposisiepartye in die algemene verkiesings in Griekeland verslaan. Meer as vier uit elke tien Griekse kiesers het egter nie in Sondag se verkiesing gaan stem nie, &#8216;n aanduiding dat kiesers vuisvoos is. Die 41-jarige leier is nietemin \u2019n tweede kans gegun om van die land se reuse\u00adskuldlas ontslae &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34138\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Griekeland se Tsipras kry tweede kans&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21386,5227,19122,7930,21385,8562],"class_list":["post-34138","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-alexis-tsipras","tag-duitsland","tag-eurosone","tag-griekeland","tag-skuldlas","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34138","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34138"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34138\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34138"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34138"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34138"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}