{"id":34129,"date":"2015-09-23T07:28:19","date_gmt":"2015-09-23T05:28:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34129"},"modified":"2015-09-23T07:28:19","modified_gmt":"2015-09-23T05:28:19","slug":"onderwysunie-vra-gewapende-teenwoordigheid-by-skole","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34129","title":{"rendered":"Onderwysunie vra gewapende teenwoordigheid by skole"},"content":{"rendered":"<p>Die Nasionale Onderwysersunie (NATU) s\u00ea metaalverklikkers en gewapende sekuriteitswagte, sal probleme van geweld by skole oplos.<\/p>\n<p>In die nasleep van onlangse die skietery by Qantayi High School in Empangeni, KwaZulu-Natal, s\u00ea NATU, die tragedie sou s\u00f3 verhoed kon word.<\/p>\n<p>&#8216;n Graad 12-leerling is geskiet en &#8216;n nog &#8216;n swart leerling vermoor. Die skieter het daarna die geweer op homself gerig.<\/p>\n<p>In &#8216;n ander voorval het &#8216;n vyftienjarige swart tiener van Pietermaritzburg skuldig gepleit in die streekhof in Durban vir die moord op &#8216;n mede-leerling, en die poging tot moord van &#8216;n ander.<\/p>\n<p>Die seun, wat sy pa se geweer skool toe geneem het, het ges\u00ea hy het genoeg van boelie gehad.<\/p>\n<p>Sowat 80 persent van onderwysers by Qantayi, waar die twee leerlinge verlede maand vermoor is, het versoek dat hulle na ander skole oorgeplaas word. <\/p>\n<p>Die twee leerders is op die skoolterrein voor onderwysers en kinders deur deur &#8216;n matriekseun doodgeskiet voordat hy selfmoord gepleeg het. <\/p>\n<p>Die skool se beheerliggam s\u00ea die onderwysers vrees vir hulle lewens. &#8216;n Voormalige skoolhoof van die skool is ook vermoor.<\/p>\n<p>NATU se adjunkpresident Allen Thompson het ges\u00ea die KwaZulu-Natalse Onderwysdepartement moet gewapende wagte in diens neem om leerlinge te deursoek en gewere, messe en ander gevaarlike wapens afneem.<\/p>\n<p>NATU het ook &#8216;n beroep gedoen vir polisiepatrollies by skole in die oggende en middae.<\/p>\n<p>Thompson het aangevoer dat met &#8216;n verhoogde sigbaarheid van polisielede, leerlinge en buitestaanders afgeskrik sal word van kriminele dade.<\/p>\n<p>Die nasionale Departement van Basiese Onderwys het uitgevaar teen die gereelde teenwoordigheid van polisie om die ho\u00eb voorkoms van geweld in Suid-Afrikaanse skole te bekamp.<\/p>\n<p>Die Nasionale Professionele Onderwysersorganisasie van SA (Naptosa) en die SA Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) het ook gewaarsku teen &#8220;militarisering&#8221; van skole.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Onderwysersunie (NATU) s\u00ea metaalverklikkers en gewapende sekuriteitswagte, sal probleme van geweld by skole oplos. In die nasleep van onlangse die skietery by Qantayi High School in Empangeni, KwaZulu-Natal, s\u00ea NATU, die tragedie sou s\u00f3 verhoed kon word. &#8216;n Graad 12-leerling is geskiet en &#8216;n nog &#8216;n swart leerling vermoor. Die skieter het daarna &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34129\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onderwysunie vra gewapende teenwoordigheid by skole&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21377,18792,218,5170,5178,5132],"class_list":["post-34129","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gewere","tag-messe","tag-misdaad","tag-moord","tag-skole","tag-wapens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34129","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34129"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34129\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34129"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34129"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34129"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}