{"id":34121,"date":"2015-09-22T08:59:23","date_gmt":"2015-09-22T06:59:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34121"},"modified":"2015-09-22T08:59:23","modified_gmt":"2015-09-22T06:59:23","slug":"homo-naledi-kry-die-wind-van-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34121","title":{"rendered":"Homo Naledi kry die wind van voor"},"content":{"rendered":"<p>Prof. Lee Berger, die Amerikaanse paleoantropoloog se &#8220;ontdekking&#8221; van \u2019n nuwe hominied-spesie, kry soos verwag is, die wind van voor. Berger is verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand.<\/p>\n<p>Die wetenskaplike artikels waarin Berger di\u00e9 bewerings maak, is voorheen afgekeur deur <em>Nature<\/em>, die w\u00eareld se mees gesaghebbende vaktydskrif.<\/p>\n<p>Berger se internasionale eweknie\u00eb meen sy aansprake dat Homo naledi \u2019n nuwe spesie is, is misplaas. Voorts is Berger se mening dat Homo naledi rituele van die moderne mens gevolg het, en dooies doelbewus in die grot geplaas het, met heelwat skeptisime begroet.<\/p>\n<p>Prof. Tim White, lektor in \u00adpaleoantropologie aan die Universiteit van Kaliforni\u00eb in Berkeley, het aan die Londense koerant<em> The Time<\/em>s ges\u00ea Nature se onwilligheid om Berger se &#8220;vonds&#8221; te publiseer, dui daarop dat die Wits-span se bevindinge ondeurgrond is.<\/p>\n<p>Volgens White is Homo naledi nie \u2019n nuwe spesie nie, maar behorende tot die spesie Homo erectus, waarvan die fossiele reeds meer as 100 jaar gelede ontdek is naby aan waar Berger-hulle gegrawe het.<\/p>\n<p>Berger-hulle se bevindings is uiteindelik in die aanlyn joernaal <em>eLife<\/em> gepubliseer.<\/p>\n<p>White glo Berger maak hom weereens skuldig aan \u201ckunsmatige spesie-inflasie\u201d, aangesien dit nie die eerste keer is dat Berger hiervan beskuldig word nie. Volgens White is dit &#8216;n neiging in die vakgebied om elke nuwe ontdekking as &#8216;n nuwe spesie aan te kondig. <\/p>\n<p>Berger se vorige &#8220;ontdekking&#8221;, in 2008 \u2013 wat hy Australopithecus \u00adsediba gedoop het \u2013 word tewens deur talle vakkundiges beskou as die reeds bekende hominied Australopithecus africanus.<\/p>\n<p>Die Wits-span kon nog nie daarin slaag om hul nuwe vonds korrek te dateer nie.<\/p>\n<p>Rick Potts, verbonde aan die Smithsonian-instituut se natuurhistoriese museum, het aan Associated Press ges\u00ea sonder \u2019n ouderdom \u201cis daar geen manier waarop \u2019n mens die evolusion\u00eare belang van die ontdekking kan beoordeel nie\u201d.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Prof. Lee Berger, die Amerikaanse paleoantropoloog se &#8220;ontdekking&#8221; van \u2019n nuwe hominied-spesie, kry soos verwag is, die wind van voor. Berger is verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand. Die wetenskaplike artikels waarin Berger di\u00e9 bewerings maak, is voorheen afgekeur deur Nature, die w\u00eareld se mees gesaghebbende vaktydskrif. Berger se internasionale eweknie\u00eb meen sy aansprake &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34121\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Homo Naledi kry die wind van voor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20894,21373,21370,21286,21374,21372,21371,21375,5008],"class_list":["post-34121","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-evolusie","tag-homo-erectus","tag-homo-naledi","tag-lee-berger","tag-nature","tag-paleo-antropologie","tag-rituele","tag-vaktydskrif","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34121","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34121"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34121\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34121"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34121"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34121"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}