{"id":34118,"date":"2015-09-22T08:34:58","date_gmt":"2015-09-22T06:34:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34118"},"modified":"2015-09-22T08:36:35","modified_gmt":"2015-09-22T06:36:35","slug":"wittes-verneder-by-sa-hoe-kommissariaat-in-windhoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34118","title":{"rendered":"Wittes verneder by SA Ho\u00eb-kommissariaat in Windhoek"},"content":{"rendered":"<p>N\u00e1 verskeie briewe en SMS\u2019e van die publiek oor beweerde swak en stadige diens by die Suid-Afrikaanse ho\u00eb kommissariaat in Windhoek, het \u2019n Namibiese pa uit desperaatheid sy frustrasie onder die aandag van die openbare beskermer in daardie land, me. Thuli Madonsela, gebring.<\/p>\n<p>Sy dogter [Die wit pa en dogter se name word weerhou om hulle nie aan enige intimidasie bloot te stel nie], het byna die hele derde kwartaal by haar skool in die Wes-Kaap misgeloop omdat sy vir \u2019n hernuwing van haar studiepermit moes wag. <\/p>\n<p>Die aansoek is in Julie ingedien. Volgens die pa is herhaalde oproepe na die ho\u00eb kommissariaat gemaak om terugvoering te kry, maar is geen van die oproepe beantwoord nie. <\/p>\n<p>Hy het vervolgens besluit om byna 1 000 kilometer na Windhoek te ry om self uit te vind waarom met die uitreik van die permit gesloer word. <\/p>\n<p>Hy het net n\u00e1 middagete by die ho\u00eb kommissariaat opgedaag, waar hy moes hoor die kantore is toe vir die publiek. <\/p>\n<p>Die volgende dag was hy reeds om 09:00 by die kommissariaat, maar is n\u00e1 \u2019n uur deur \u2019n \u201cverergde\u201d klerk ingelig dat studiepermitte slegs die dag daarna hanteer word en dat hy dan moes terugkeer. <\/p>\n<p>Andersins kon hy vir \u2019n SMS wag om te hoor of die permit gereed was. Hy is voorts ingelig dat \u2019n proses gevolg moet word en dat dit agt weke sou duur voordat studiepermitte uitgereik word.<\/p>\n<p>\u201cEk was verneder deur die behandeling wat ek van die klerk ontvang het en die feit dat sy slegs 30 sekondes aan my bestee het &#8211; dit n\u00e1 al die opofferinge wat ek gemaak het,\u201d het hy in sy brief aan Madonsela ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die pa het daarna tot sewe agente gekontak in \u2019n poging om die uitreiking van die studiepermit te verhaas. Dit was egter sonder sukses.<\/p>\n<p>\u201cAangesien skoolvakansies so kort is, is dit nie prakties dat dit agt weke vat vir \u2019n studiepermit om uitgereik te word nie,\u201d het die ontstoke pa ges\u00ea. \u201cWat is die eintlike boodskap wat Suid-Afrika vir ons probeer stuur? Wil hulle nie h\u00ea buitelanders moet daar studeer of \u2019n bydrae lewer nie?\u201d<\/p>\n<p>Hy het aan Madonsela geskryf dat die behandeling wat Namibi\u00ebrs van die ho\u00eb kommissariaat ontvang, die reputasie van die Suid-Afrikaanse regering beskadig en \u2019n verleentheid veroorsaak.<\/p>\n<p>Republikein is van bakboord na stuurboord gestuur om antwoorde by die ho\u00eb kommissariaat te kry. Dit is uiteindelik na me. Emma Ramokhele, die hoof van die konsulaat, verwys. Vrae en oproepe aan Ramokhele was teen saktyd nog nie beantwoord nie.<\/p>\n<p>Bron: Republikein<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00e1 verskeie briewe en SMS\u2019e van die publiek oor beweerde swak en stadige diens by die Suid-Afrikaanse ho\u00eb kommissariaat in Windhoek, het \u2019n Namibiese pa uit desperaatheid sy frustrasie onder die aandag van die openbare beskermer in daardie land, me. Thuli Madonsela, gebring. Sy dogter [Die wit pa en dogter se name word weerhou om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34118\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wittes verneder by SA Ho\u00eb-kommissariaat in Windhoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[21368,11840,6831,266,21369,17637,10229],"class_list":["post-34118","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-hoe-kommissariaat","tag-koshuis","tag-namibie","tag-rassisme","tag-studiepermit","tag-windhoek","tag-wittes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34118"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34118\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}